Klein-Hangklip
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R195 administrasiefooi en R880 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad na die verblyf lei. Voor hulle bespreek, moet gaste navraag oor die toestand van die pad doen.
Let wel dat daar gereeld bobbejane in die berge is. Hulle soek konstant vir kos, so gaste moet dit ten alle tye in gedagte hou en die nodige voorsorgmaatreëls tref.
Linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deel 135 van die Hangklipplaas, Rooi-Els, 6466, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom