Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Welgevonden Camp

Kampeer/karavaan
Kampplek
Vanaf
Vanaf R400
per eenheid
Beskrywing

Die kampplekke het water, maar nie elektrisiteit nie. Daar is warmwater-storte en spoeltoilette by die ablusieblokke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Daar is 11 kampplekke wat apart of saam bespreek kan word.

Die plaas is op die R327 en word via 'n grondpad bereik. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.

Die naaste dorp met brandstof is 60 km van die plaas af. Maak asb. seker jy het genoeg brandstof voor jy na die plaas ry.

Piekniekmandjies is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Plaasprodukte is te koop.

Draagbare braaigeriewe en hout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2078fd7aaf97453a3a3f7e4f1e39353e380c24bafc1319f129d1ab1a79d0e60697677e31fd238784d367e95f3ee0e3499e30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 6) R327 Welgevonden Farm 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.915090850961 21.512340613725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem