Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Kompas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompas-weg 3, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Kompas is in Pierre van Ryneveld, Centurion. Dit is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is naby die R21 en net 38 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, met maklike toegang tot die N1.

Die ruim woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolf, oond, breekware, eetgerei en 'n koffiemasjien, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste. Die leefarea het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, Netflix, Showmax en ander stroomdienste. Gaste moet asb. hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek word in 'n motorhuis voorsien. Nabygeleë besienswaardighede sluit Menlyn Park, Time Square Casino, Irene Village Mall, die Jan Smuts Huismuseum en Rietvleidam in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nollie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik en gasvry. Lekker gebly, plek is netjies en skoon.
Mei 2025
Louize B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, veilig. Ons het baie lekker gebly by Klein Kompas, woonstel is baie mooi en netjies. Daar is alles wat 'n mens moontlik kan nodig kry ...
Sien meer
Mei 2025
Mariki S
5.0
Heerlik, rustig, stil, met lekker cappuccino! Baie lekker! Dis stil, veilig, netjies, kleurvol, alles met fyn afwerking en presiese aandag aan detail....
Sien meer
Apr 2025
André V
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oornag. Ons het baie lekker gebly by hierdie netjiese plekkie. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Die gasheer was baie vriendelik en hulp...
Sien meer
Mrt 2025
Johan H
Saam met lewensmaat
5.0
Vreedsaam en veilig. Netjies en smaakvol met aandag aan besonderhede geskenk. Regtig alles wat 'n mens nodig het. Ruim motorhuis met direkte toegang n...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Kompas-weg 3, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Klein Kompas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompas-weg 3, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf77ed612b18da7d47aaf73e37c4e57276eeb1dfcd98ee1ee79cc491b7c725cba3e10010712019df22ad31cce6bcadc685dc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3 Kompas Road Pierre van Ryneveld Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.8355869 28.2452448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang