Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Koraalboom

Mopani
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het ’n dubbelbed en ’n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is. Daar is 1 badkamer met ’n stort, bad, wasbak en toilet. Langs die bed is daar ’n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Elke eenheid het ook ’n braai-area en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marula
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is oopplan en het 'n dubbelbed en 'n hoekbank wat as 'n bedjie vir 'n kind ingespan kan word. Daar is 1 badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Langs de bed is 'n kombuisie wat verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster het. Elke eenheid het ook 'n braai-area en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c7e38bacb85bd489544bbebffb79cb1eb59afff551e7492036ac202766efdebcd7a5bbef72696cd102ce20f147427db927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 27 Keurboom Street Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.224157740065 19.200545682912