Klein-Karoo Akkommodasie by Klein Moerasrivier Plaas | LekkeSlaap
+30

Klein Moerasrivier Plaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Klein Moerasrivier Plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Riana B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent - relaxing atmosphere with Karoo stars. Beautiful.

The owner and his wife are people persons and it was a pleasure staying there.

Andre V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige ontsnap van die stadslewe.

Goeie ligging tussen Oudtshoorn en Mosselbaai. Die plaasatmosfeer was baie rustig, en die gasvryheid van die eienaar was gul en vriendelik.

Neil S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Lekker rustige klein plekkie om te bly, sal weer hier bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Nice and quiet.

Nice and quiet little place to stay, will stay here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

André S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer!

Ons het gegaan as toeriste, is ontvang as gaste en het Kleinmoerasrivier verlaat as vriende. Wonderlike mense, gasvry, gulhartig en warm van hart. Jy kan nie net hier oorbly sonder om bederf te word en te voel dat jy vriende verlaat wanneer jy by die hek uitry nie!

Wessel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mense baie gasvry.

Verblyf baie geniet en Wikus en sy ma baie gasvry. Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gaan. Baie dankie julle.

Tom U - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

'n Unieke ondervinding vir ons, buite stadsgrense op 'n plaas met tuis geriewe. Almal was vriendelik en hulpvaardig en hartlik. En die beste braaihout om op jou eie stoep te braai. Sal weer daar wil bly indien die geleentheid dit bied.

Corrie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig. Min mense geen lawaai nie. Asemrowend mooi.

Beveel aan vir kuiergaste wat rustig en veilig wil oorslaap. Hul gas toestelle maak kos voorberei en warm water in stort gerieflik sou daar krag onderbrekings wees. Was skoon en als op hul plek. Vir die prys, is dit 'n groot ja vir oorslaap.

Tallies T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T

Heerlik!

Waarde vir geld, met vriendelike gasvrye eienaars. Doen so voort!

Sonya O - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornagverblyf.

Die ontvangs was vriendelik. Die huisie is klein maar het alles wat jy nodig het. Daar is nie winkels naby nie, so vat alles wat jy nodig het saam. Die omgewing is baie rustig.

Simone T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige area en vriendelike eienaars.

Baie vriendelike eienaars en hul het regtig moeite gedoen. Baie rustige area en ons het dit baie geniet om daar te oornag vir die naweek.

Janet J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet J
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, waarde vir geld, stil en rustig.

Stil en rustig. Huis het alles wat benodig is. Veilig. Mooi uitsig.

Rana C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, vir seker kos vir die siel. Rustig en veilig.

Eienaar Wikus en sy ma Corrie is fantastiese mense en dan praat ek nie van die gasvryheid wat hul teenoor ons geopenbaar het nie. Ons honde was welkom en het omtrent die plaaslewe geniet. Well done! Ons verblyf was 10/10. Wikus en sy ma Corrie se gasvryheid het geen perke. Hierdie wegbreek was kos vir ons siel. Rustig en veilig. Hier staan tyd stil. 10/10 vir hierdie mens wees mense.

Nadia T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia T

Die verblyf was wonderlik, skoon en netjies.

Hulle het van die begin af baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die plek was maklik om te kry, lekker stil en rustig waar ons weer mens kon word. Ons het ook lekker gekuier met die mense op die plaas. Ons het elke oomblik van ons tyd daar geniet en sal die plek kan aanbeveel vir enige iemand. Ons sal definitief ook weer daar 'n draai maak.

Leon Morne D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon Morne D
Gesin met klein kinders

Wonderful time out.

We had a wonderful stay at Klein Moerasrivier Plaas. Our host was absolutely brilliant, always willing to help when we needed help. The mountain views will take your breath away, and waking up to fresh, crisp mornings was such a pleasure. The cottage we stayed in was clean and neat, and perfect for our needs. My son loved Ben (the dog), and had a ball playing in the open spaces. We would definitely love to come stay again.

Kotie M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige luilekker plaas-ervaring.

Behuising skoon en netjies, alles wat nodig is, is daar. Mooi omgewing. Vriendelike mense. Sal die juweeltjie weer besoek en ook aan ander aanbeveel wat 'n rustige plaasatmosfeer wil hê.

Jorina G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld in 'n pragtige omgewing.

Als was puik! Sal die akkommodasie beslis aanbeveel!

Linda D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Gesin met klein kinders

Was nog die mooiste gastehuis wat ons in gebly het.

Ons het net 'n oornag akkommodasie gesoek, maar met aankoms by Klein Moerasrivier Plaas wou ons sommer langer bly. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Baie vriendelik verwelkom en sommer dadelik tuis gevoel. Die omgewing is prentjie mooi en ons kan nie wag om weer by Klein Moerasrivier Plaas te oornag nie.

Liza J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza J

Rustig, privaat, netjies.

Heerlike rustige atmosfeer, vriendelik ontvang. Goeie waarde vir geld!

Vicky S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig, gemaklik en sal weer daar gaan kuier.

Die kamer was goed toegerus en gemaklik. Dit was baie rustig en het die varslug so waardeer. Die eienaar was baie vriendelik en hulpsaam. Sal baie graag weer daar 'n draai gaan maak.

Manie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees.

Baie aangenaam en lekker gewees en baie geniet.

Franciske M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciske M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en alles wat nodig is.

Ons het ons verblyf baie geniet. Klein Moerasrivier is heerlik stil en rustig en ons het regtig alles daar gehad wat nodig was vir ons een-dag oorbly. Ons het gevra vir 'n ekstra kombers en dit dadelik gekry. Wikus was baie vriendelik en behulpsaam. Sal Klein Moerasrivier vir enige iemand aanbeveel en beslis weer gaan.

Zahiedah T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahiedah T
Saam met vriende

Awesome experience.

I loved the fact that we didn’t stay in the town. I loved the farm experience and the owners were very friendly. I will definitely come back again.

Charne D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te onstspan en weg te kom van die stad se gejaag.

Die plekkie was baie netjies en daars als wat nodig is, Wikus was baie behulpsaam en gasvry, sal die plekkie beslis aanbeveel.

Rozi S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozi S

Die plek sluk mens eintlik in van rustigheid.

Met aankoms voel jy alreeds welkom. 'n Wegbreek van alle rumoer en bedrywigheid van stadslewe laat hierdie plek jou voel om net skoene uit te skop en agteroor te sit. Voorwaar 'n plek van rustigheid.

Conrie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrie S
Saam met vriende

Dit is baie skoon, al die nodige fasiliteite. Word met baie behulpsaamheid verwelkom en dit is baie baie veilig en rustig.

Ek het vir Mnr van der Merwe-hulle al ook terugvoer gegee en net genoem dat daar 2 dingetjies is aan te werk. Dit is net om die net bo-op die stoepdak vas te maak. Dit is soms winderig daar en dan kan dit bietjie hinderlik wees. En 'n plastiekdeksel net aan te skaf vir die mikrogolf. Dan is daar net twee klein ander dingetjies: 'n Goeie vastrapmatjie voor die stort sodat 'n mens nie sal gly nie en een of twee hakies vir 'n mens se waslappe. Verder het ek regtig baie lekker gebly. Dit is nou nie Mnr van der Merwe-hulle se skuld nie: dis 100 maal lekkerder as 'n mens iemand net saam het.

Renee J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee J
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en rustige atmosfeer!

Baie netjies! Ons het dit baie geniet.

Pieter P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Uitstekende diens en pragtige omgewing.

Puik diens en waarde vir geld.

Brendon D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon D
Saam met vriende

Dit was rustig en genotvol.

Dankie vir 'n heerlike tyd by Klein Moerasrivier Plaas. Alles was soos dit op die advertensie gelyk het. Die eienaars is so, so vriendelik en was baie behulpsaam. Sal graag weer teruggaan vir 'n rus naweek in die natuur.

Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0MzkwZTA3LTJlYWMtNGQ0MC04MDhkLTNlZjIzMzg3YjFkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 R328 Klein Moerasrivier Farm 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.82339 22.038099
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za