Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradijs Country Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Apartment 6
Selfsorg
Apartment 7
Selfsorg
Apartment 8
Selfsorg
Huisreëls

Gaste van Klein Paradijs moet die privaatheid van ander mense op die perseel en nabye plase respekteer.
Gaste moet ook die inheemse plante en diere respekteer.
Partytjies word nie toegelaat nie en harde musiek sal nie geduld word nie.
Rook word slegs op die balkonne van eenhede toegelaat.
Sigaretstompies moet in die asdromme gegooi word.
Geen rommelstrooi van enige aard sal geduld word ten opsigte van die omgewing nie.
Vure word slegs in aangewese braai-areas en kaggels toegelaat. Gaste moet versigtig wees wanneer vure aangesteek word, veral tydens winderige dae.
Troeteldiere word slegs in aangewese kothuise toegelaat.
Slegs die hoeveelheid gaste waarvoor daar bespreek en betaal is, sal toegelaat word om te bly.
Dagbesoekers moet vooraf gereël word en registreer by ontvangs wanneer hul arriveer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43 by die Pearly Beach-kruising, Klein Paradjis-plaas, Pearly Beach, 20 km vanaf Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e7ae164e76993bb9bbf70b6b061f6fb029cc78ddb673157d1bc6ef9bf941840aca1163e80755ddb73d51c0e70e3042f8ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 On the R43 at the Pearly Beach Crossing Klein Paradjis Farm, Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.656399811116 19.534688678901
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem