Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Klein Paradys
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Barbara G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara G

Highly recommend and we will visit again.

We had an awesome stay at this lovely home, even though we chose a week that there was a heatwave! The home was beautifully kitted out and clean and neat. The air conditioners in the bedrooms were a bonus in the heat as well as the pool. Great location and we saw lots of game that came to visit up close.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon, gerieflik en elegant.

Ons het heerlik gebly, lekker geswem en gebraai. Nagapies in die bome, talle diere wat kom kuier en gevoel of ons op 'n luukse vakansie is met hierdie moderne huis. Ons het veilig gevoel en was net 'n klipgooi weg van die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Ek dink nie sommer ons sal weer iewers anders in Marlothpark bly nie, Klein Paradys sien ons hopelik gou weer! Die eienares het ook vooraf en gedurende ons kuier in kommunikasie oor kragonderbrekings en nodige sleutelreëlings gebly. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Gesin met tieners

Natuur en heerlike verblyf op sy beste!

Wat 'n ongelooflike voorreg om so na aan die natuur te kan wees in 'n pragtige, skoon, gerieflike, veilige Klein-paradys-huis Ek sal dit vir seker kan aanbeveel. Dit was ongelooflik lekker! June jy is 'n great gasvrou, dankie vir jou WhatsApps met die aanwysings en tou-wys maak met die aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik rustig.

Rustige plekkie in die bos met vreeslik baie diere wat kom kuier het, lekker swembad en vuurtjie. Sal definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynette D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynette D
Gesin met klein kinders

Netjiese, stil, rustige wegbreek.

Ons gesin kon lekker ontspan en tyd saam spandeer met ons wegbreek by Klein Paradys. Alles was netjies en skoon. Instruksies was goed deurgegee, asook die beurtkragskedule.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S

Pragtige huisie in die bos.

Huis is baie smaaklik gemeubileer. Diere is mak en heeltyd teenwoordig. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlaine Q - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine Q

Wonderlike ervaring.

Was baie meer as wat ek verwag het. Die stilte en die wild wat ons elke dag besoek het, was 'n aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D
Saam met vriende

Heerlik gekuier. Plek is wonderlik ingerig. Sal beslis weer wil kom kuier.

Het die diere baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinus B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is perfek met 'n heerlike swembad en baie wilde diere wat kom kuier.

Afgesien van beurtkrag is daar 'n kragopweker wat dinge vergemaklik. Dis regtig 'n paradys met private swembad, braai en heerlike stoep. Diere kom gereeld kuier en van hulle sal wag tot jy vir hulle kos gee wat teen R50 'n sak dit heel billik maak. Winkels is naby geleë, asook resturante. Ek en my vrou sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Paradys se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Martin. Ons ontvang julle graag weer. Groete

Klein Paradys
Joline V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline V
Saam met vriende

Baie skoon en netjies en baie lekker plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Ons het die wegbreek baie geniet.

Die plekkie was goed ingerig. Die ligging is goed en ons het elke dag diere gesien wat besoek kom aflê het. Die kliëntediens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing. Would highly recommend.

Beautifully clean home with plenty of game visiting daily. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rezette F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rezette F
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties!

Dit was ons eerste keer in Marloth en kan sê ons het dit meer geniet as wat ons gedink het. Ons het uitstekende diens ontvang vanaf June. Dit was so oulik van hulle om voer te los sodat jy die diere kan voer sonder om eers te ry en te gaan koop. Ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Klien Paradys is a baie stil en lekker, diep in die bos. Ons het genoeg diere gesien en ok nagapies wat wag vir sy piesang; sal dit aanbeveel vir enige iemand wat stilte soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne B

Perfekte plek vir 'n groep van 4 of 'n gesin - rus vir die siel.

Mooiste plek en diere kom groet elke dag sommer by die voordeur. June (eienaar) vriendelik, baie behulpsaam. Alles wat mens benodig is daar en in die park. Dit sal my sielsrusplekkie wees vir altyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier hierso, die lugversorger en WiFi was 'n plus, asook die lekker buite-area.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O
Saam met vriende

Puik!

Ons het ons kuiertjie vreeslik geniet. Die huis was pragtig, netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier op die stoep en in die swembad en natuurlik was al die diere die toppunt! June was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal Klein Parady beslis is aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Paradys se terugvoer

Baie dankie vir die moeite Carla. Dit is ‘n plesier om te weet dat als jul goedkeuring dra en dat jul dit geniet het.

Klein Paradys
Nadia K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia K

Baie lekker en mooi plekkie maar kort 'n paar goed.

Ons het baie lekker gerus in die mooi skoon plek. Die plekkie was amazing maar hy is baie warm binne. Daar is net aircon in die kamers wat bly vries dan werk hulle nie. Sitkamer / kombuis het nie eers 'n fan of aircon nie, so plekkie raak baie warm binne. Altwee kamers het net 'n dubbelbed in bietjie klein vir groot lang mense. Maar verder baie nice plekkie, swembad is amazing en plek is so mooi skoon. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike verblyf.

Skoon plek met aircons en swembad, asook diere wat gereeld kom lyf wys, stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn F
Gesin met klein kinders

Alles is soos geadverteer, dus aan al ons verwagtinge voldoen. Eienaar was ook in gereelde kontak as ons 'n navraag gehad het.

Baie lekker gekuier, alles gehad wat ons nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn W
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek gewees in die bos!

Ons hele gesin het dit baie geniet, die verblyf was uitstekend! Al die verskillende diere se besoeke was so spesiaal vir die kinders. Sal definitief Klein Paradys aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-ann F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann F
Gesin met klein kinders

Baie netjies, lieflike huis, diere op jou voorstoep.

Klein Paradys is goed ingerig met alles wat jy benodig, baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved, loved, loved it.

The roads are a bit hair-raising to get to Klein Paradys, but then I am afraid of sand roads. Maybe a few cushions need to be supplied for the outside benches as one spends a lot of time on the patio. Other than that, we will definitely return. The animal life is amazing. The accommodation is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek.

Klein Paradys is ideaal vir 'n lekker naweekwegbreek. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die kombuis is besonders goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa E
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Gerieflike, netjiese huis. My kinders het die swembad en baie diere wat kom kuier het terdeë geniet. Ons sal beslis weer binnekort daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Paradys se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Melissa. Ek waardeer dit.

Klein Paradys
Reinhardt N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt N
Saam met vriende

Uitstekende plek vir 'n wegbreek.

Die huis is perfek vir 4 persone. Regtig 'n blessing om die diere op jou voorstoep te verwelkom. Sal vir seker weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth M D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M D
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of my most special bush experiences thus far. We enjoyed our stay at Klein Paradys a lot!

The name says it all - it truly felt like a vacation in "paradys". The house is nestled privately in the heart of the bush. Modern built with beautiful interior: two lovely bathrooms, two bedrooms and a stunning kitchen and living area. Klein Paradys gives one a 'home away from home' feel. The swimming pool on a patio setting, together with air conditioning inside makes it an even more wonderful stay. It was nice to cool down, after we came back from our game drives in the Kruger. We were spoilt so much by the many wildlife that came to say hi during our stay there - kudu's, warthogs, duiker, "Bambi" deer, giraffes, monkeys and bush babies to only name a few. Klein Paradys provides safe parking and a braai area to enjoy those bushfire evenings. I highly recommend this accommodation to experience the amazing stay we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdlaan 3815, Marlothpark, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfb8f726164aed4ba17f7d8d25ddca03406fcdfa12298d15a21c2a0e7b863835270a54a43aa20b4bf8ebe8a5e8eb0d9bd10d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 3815 Bird Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.349593138239 31.796019492971