Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys Guest Farm

Karavaanpark-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R265
per eenheid
Beskrywing

Elke staanplek het elektrisiteit en gras. Elke staanplek het 'n 16 AMP-kragpunt en waterpunte naby. Daar is 'n gedeelde ablusieblok met aparte baddens en storte. Die staanplek het net plek vir 1 voertuig en 1 karavaan of tent.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerbasis waar gaste hul eie toerusting moet saambring.

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houtkamp-chalet
Vanaf
Vanaf R430
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtchalet het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die buitebadkamer het 'n bad en daar is 'n oop buitelugkombuis met 'n bomabraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Houtchalet
Vanaf
Vanaf R540
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 18 jaar. Die eenhede het elkeen 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 2 stapelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n bad of 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is ook sekere DStv-kanale en 'n bomabraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boschalet
Vanaf
Vanaf R645
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets het grasdakke en is privaat in die bos geleë. Dis geskik vir paartjies wat op soek is na privaatheid. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die badkamer het 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid met slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R755
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n bietjie meer modern as die res. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 slaapbanke, bekoorlike meubels en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hout-boschalet
Vanaf
Vanaf R970
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houteenheid is privaat in die bos geleë. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n TV, handdoeke en beddegoed.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kliphuis
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kliphuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Daar is 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n aparte toilet. Die huis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n TV en beddegoed.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 080
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n bietjie meer modern as die res. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die eerste een het 'n dubbelbed en die tweede een het 2 enkelbeddens. Die badkamers is en suite en het 'n bad of 'n stort. Die leefarea het 2 slaapbanke, bekoorlike meubels en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Plaashuis
Vanaf
Vanaf R2 160
per eenheid
  • Plek vir 13 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis is 'n groot, omheinde huis met sy eie braai-area en 'n swaai vir kinders. Daar is 4 slaapkamers. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed, die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die laaste slaapkamer het 5 enkelbeddens. Die huis het 'n toegeruste kombuis, eetkamer en 'n leefarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 mense
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eenheid is volledig toegerus vir selfsorgverblyf.

Beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R265
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 210 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eerstebewoon-weg 33, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYzQ4MzIxLTU3NWItNDE2Mi1iZWJhLTQ5NGVhODU2NDM1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R265 per nag (plek vir 4) 257 5 1 5 33 Eersbewoon Road Nylstroom 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.785713888777 28.402813970965
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem