LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Paradys Guest Farm | LekkeSlaap
+40

Klein Paradys Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 153 resensies vir Klein Paradys Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ina L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L
Saam met vriende

Was 'n heerlike wegbreek.

Daar was 'n probleem dat ons ligte nie gewerk het nie, die oord wou ons skuif Saterdag na 'n ander chalet, maar gevoel dis te veel goed oor- en weer-dra. Die ander probleem die restaurant is nooit oop nie, blykbaar net met skoolvakansies.

Rene S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjiese plek.

Jammer dat restaurant nie bedryf word nie.

Christelle C - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Ons het lekker staanplek gehad, die kamp was rustig met nie te veel rumoer nie.

Dean T - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was beroof in ons tent terwyl ons geslaap het.

Stel voor 'n nag swerfwag.

Karin B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Ons het 'n stil en rustige naweek geniet.

Kinders kon heeldag swem, spring en speel. Almal is vriendelik. Enigste iets wat hulle dalk moet kyk na is kaartdienste, want ons het nie baie kontant gevat nie. Regtig 'n lekker langnaweek gewees.

Joey R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joey R
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek.

Die wegbreek daarheen was rustig en die tieners kon hulself besig hou met die swembad en putt putt. Dis net jammer dat die onderdakswembad om 20:00 saans al sluit.

Dave M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M
Gesin met tieners

Excellent getaway for peace and quiet.

Happy about the place and the ease of getting there. Close to the town for necessary items not advised to take along.

Marieta L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doodstil, lekker rustig.

Dalk net noem dat restaurant permanent toe is, geen wildritte nie.

Michael B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en meer as die geld werd!

Dit is 'n puik plekkie om die natuur te waardeer en net te ontspan. Genoeg om te doen vir die kinders en is baie vriendelik. Ons kom weer binnekort!

Esther S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in luukse rondawel.

Droë bosveldomgewing. Niks baie mooi nie. Omring deur natuur en weg van verkeer. Voetslaanroetes aangenaam. Oord self baie netjies. Koue en warm swembad. Alles mooi skoon. Bestuur baie hulpvaardig.

Emile N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good value for money, really enjoyed our stay.

Lovely place to just have a break for the weekend. Really enjoyed our long weekend!

Carla P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla P
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, kort net nog 'n swembad, verder vir klein kinders en famielie is die wegbreek baie lekker.

Was baie lekker en netjies, die plaashuis is heerlik met meer as genoeg slaapplek, baie lekker vir groot gesinne en families, ek sal enige tyd weer gaan. Kort definitief net meer swembaddens vir die hoeveelheid mense wat daar is, maar sal enige tyd weer gaan.

Suane W - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suane W
Gesin met klein kinders

Wonderlik & Kalm

Rustig, stil en lekker. Net wat die dokter voorgeskryf het. Lekker staproetes, Lieflike warm swembad vir die koeler dae en 'n koue swembad vir die warmer dae.

Danelle C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle C

Lekker plek vir oorslaap.

Die staanplek is baie mooi. Lekker plek om te stop en oor te slaap vir so een aand. Ons het daar oorgebly op pad Kruger toe. Sal wel sê sommige van die badkamers (nie almal nie) kan doen met skoonmaak en opknapping.

Annemarie C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met vriende

Heerlik gerus!

Baie dankie vir die gawe diens en netheid!

Sandra J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met vriende

Heerlik ontspanne en rustig.

Was baie rustig, het die naweek geniet. Genoeg om te doen as jy wil besig wees. Buiteswembad kan dalk 'n aanwins wees.

Nick J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick J

Baie lekker naweekwegbreek

Rustige atmosfeer en nie oormatige samedromming ens. nie, goeie familietyd.

Cornelia E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia E
Gesin met tieners

Vir 'n rustige en stil wegbreek is dit die ideale plek om te besoek.

Rustige, stil en netjiese plek om net weg te breek vir 'n naweek.

Delina E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Delina E
Gesin met klein kinders

Daar was geen selfoon opvangs soos geadverteer nie.

Sien sterre.

Jolize V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolize V
Gesin met klein kinders

Baie rustige naweek.

Baie rustige wegbreek. Kinders het die speelarea vreeslik geniet. Staproete het baie mooi uitsigte.

Willem H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Gesin met tieners

Baie rustige naweek weg van die stad se lawaai.

Lekker rustige wegbreek.

Cecilia S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Ons het so lekker in die gastehuis gebly. Daar was meer as genoeg spasie vir die kinders om te speel en dis nog steeds nie te ver van al die ander geriewe af nie. Ons het die diere vreeslik geniet. Ons kom kuier definitief weer!

Angie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Saam met vriende

Lekker rustig

Baie rustig, mooi natuur. Waarde vir geld.

Sandra L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met vriende

Goed vir die siel.

Was verras met hoe goed die huis toegerus is, veral in die kombuis. Die enigste aanbeveling is dalk om nog ’n bank of twee in die sitkamer te sit.

Mauritz B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz B
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Ons het heerlik gerus en die plek is fantasties. Enigste aanbeveling is dat die warm swembad te warm is. Ons kon glad nie eers in die water klim nie.

Jolandie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie V
Gesin met klein kinders

Klein paradys is rustig en still, love die natuur en die diere.

My kind geniet dit baie daar, kan lekker stap, en net die natuur bewonder.

Mario S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed the stay very much.

Chalet was nice and clean and well placed, swimming pool was clean, game drive very enjoyable, very safe, quiet and the atmosphere all around very enjoyable. Your typical campsite vibe. The only draw down was the putt-putt: it needs some attention. Will definitely go again.

Jacque D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stilte en rustigheid.

Goeie geriewe, en ook stil en rustig.

Magda R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie lekker.

Sal definitief weer gaan. Ons het baie steps gedoen en mense is baie vriendelik.

Jacques B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Ons het in 'n chalet gebly, dit was net reg en het alles in gehad wat ons nodig gehad het. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker gerus en is baie veilig. Sal beslis weer kom draai!

Lisa V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V
Gesin met klein kinders

Lovely place, just hate the goggas.

Very safe and clean. Tranquil and will go again.

Marietjie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek, mooi skoon omgewing.

Ons het 'n rustige weggbreek gehad, staproete gedoen, warmwaterswembad is mooi skoon en baie lekker. Sal dit aanbeveel vir mense vir 'n wegbreeknaweek.

Ebrahim B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier.

Die plek is baie netjies en baie goed ingerig.

Marlynn M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlynn M
Gesin met klein kinders

Vriendelik ontvang met die nodige inligting.

Lekker gebly. Skoon en netjies.

Louise V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ontspanne paar dae. Kos vir die siel.

Dis 'n veilige omgewing en baie netjies.

Heleen K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Pragtige verblyf. Rustigheid baie geniet.

Armand G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand G

Lekker rustig.

Wonderlike staproete en op die einde wag daar 'n wonderlike uitsig oor die kamp en kan ook wilde diere sien in die verte.

Carmy J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmy J
Saam met vriende

This was the perfect place to have a family/friends get together.

The rooms were adequate and the utensils in the kitchen especially, exceeded our expectations. We all had a really good, relaxing weekend, enjoying the heated pool, table tennis and a few games of pool. The animals roaming around also added to the experience. Thank you for a memorable weekend.

Martie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Saam met vriende

Dit is 'n lieflike en rustige plek.

Miskien moet daar net melding gemaak word dat die Kliphuis nie rolstoelvriendelik is nie. Het gesukkel met die trappe maar kon dit hanteer. Wat van 'n reling om die stoep? Dit is maklik vir kinders om daar af te val en kan lelik seerkry. Baie dankie aan al die vriendelike personeel wat ons teëgekom het op die perseel. Jul poue is pragtig.

Santie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, geen sein wat dit lekker gemaak het, was privaat,

Dit was 'n baie rustige naweek, ons kampchalets was lekker privaat. Aandag kan gegee word aan wildritte en meer wild aanskaf. Badkamer by chalet se warm water is roes bruin en jy voel nie regtig skoon na so 'n roesbad nie. Verder was die naweek baie lekker sal definitief weer daar bespreek. Dankie.

Theunis S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theunis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

I would just advise people to bring insect repellent ,and I would like the hiking trails to be better marked, apart from that it was very nice.

Gys G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Nice and quiet. Friendly.

Justin B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Gesin met klein kinders

Family fun.

Our unit was well-quipped for self-catering and the general condition of the facilities are very good. Our young children loved the playground which has a wide variety of jungle gyms, swings, slides, etc.

Frances V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

Dit was baie lekker en veilig.

Baie lekker rustige veilige vakansieoord.

Surita D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir jou geld.

Dit was definitief die waarde van my geld werd. Baie mooi natuur.

Marlene D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik in een woord.

Baie rustig en natuur is wonderlik.

Amelia V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia V
Gesin met tieners

Ware wegbreek uit die stad se gewoel.

Dis bekostigbaar en netjies. Ons was aangenaam verras.

Sarita D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sarita D
Gesin met tieners

Ons het Klein paradys geniet, die natuur is mooi en die kliphuis bied al die nodige fasiliteite.

Die plaas is mooi en ons het die natuur geniet. Die algemene gevoel van Kliphuis is dat hulle regtig bietjie aandag kan gee en kan opgradeer. Die kaartfasiliteit het nie gewerk nie - alhoewel ons dit nie teen hulle kan hou nie en ek verstaan mens is afhanklik van tegnologie, maar dit is ook buite jou beheer sou so iets nie werk nie. Die foto's op die webtuiste van die restaurant, pooltafel en tafeltennis is baie misleidend, die fasiliteit is nie opgepas nie, die pool- en tafeltennistafels staan in donker vertrekke saam met stoele, dit lyk soos 'n stoorkamer en dit was nie skoon nie. Restaurant area was glad nie oop / beskikbaar vir gebruik die hele naweek nie. Dit is ook nie geskik vir families met tieners / jong mense nie, maar eerder vir gesinne met klein kindertjies of ouer persone.

Louw R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel!

Met aankoms is ons meegedeel dat ons opgegradeer is na die Kliphuis om rede die geyser in die houtchalet gebars het. Dit was baie professioneel hanteer. Alle geriewe by Klein Paradys is netjies en skoon en die natuur is pragtig! Die poue en hul kuikens het elke dag kom groet. Wildlewe is mooi. Kliphuis sal ek definitief bespreek met my volgende wegbreek want hy is lekker privaat.

Cornel B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel B
Gesin met tieners

Klein Paradys is 'n baie oulike plek!

Ons het baie lekker gekuier by Klein Paradys maar teen dag 5 het ons tienerdogters uitgekuier geraak en vir hulle was daar bietjie min om te doen. Klein Paradys is lekker rustig en jy kan vir seker daar ontspan! Ons was vir seker vriendelik ontvang en sal weer vir 'n naweek hierdie bestemming besoek.

Karin S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Klein Paradys is 'n baie mooi oord. Ons was daar oor die nuwejaar. Die swembaddens is bietjie klein, maar ons kleuter het haarself vreeslik baie geniet. Negatiewe: Ons vullis is nie elke dag weggeneem nie, en die putt putt-baan en die speletjieskamers is vuil en verwaarloos.

Antoinette L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette L
Gesin met klein kinders

Het baie lekker vakansie gehou.

Enigste probleem wat ek ondervind het is: My kind het 2 keer opgegooi op ons beddegoed. Die 2de keer was 1 van die kussings en die duvet-inner ook in die slag. Het nie 'n nuwe kussing of inner teruggekry nie. Net nuwe oortreksels. Gelukkig was dit die laaste aand wat ons daar sou oorslaap, so ek het nie daaroor gekla nie.

Susan N - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N
Gesin met tieners

Rustige, stil in die boskuier.

Dit was 'n lekker wegkom, sonder om ver te ry. Ons het die rustige atmosfeer baie geniet. Kan dit aanbeveel as jy hou van stilte.

Muellatt V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muellatt V

Rustig wegbreek uit stad. 2 ure van jhb.

'n Goeie tyd vir mense om rustig te wees. Pragtige natuur. Veilig en netjies. Reëlings in plek. Genoeg aktiwiteit vir jonk en oud.

Cristelle D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cristelle D
Gesin met klein kinders

Rustig.

Dit was 'n heerlike vakansie gewees. My seun het die swembaddens vreeslik geniet. Net 'n jammerte al die speelrame staan in die son so dis ongelooflik warm en onbruikbaar. Maar steeds ons tyd geniet en lekker gerus.

Jaco S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek.

Wat 'n wonderlike plek. Skoon, stil en ontspannend. Sal vir seker weer gaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place.

What a great place. Clean, quiet and relaxing. Will go again for sure!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Tzinike L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tzinike L

Lekker rustige wegbreek naweek.

Ons het lekker gebly. Die bosveld praat met jou hier, ons het in die kliphuis gebly en kon lekker braai teen die berg op. Lekker rustig, niemand pla mens nie. Alles het gewerk in die huis en diens was puik.

Pieter V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige natuur omgewing. Pragtige wooneenheid.

Die plek is mooi geleë vir die betrokke omgewing. Daar is ouer wooneenhede, maar ook die 4 meer moderne eenhede wat baie gerieflik is. Die verblyf was aangenaam met die natuur en vriendelike personeel.

Christelle O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustige plekkie.

Dankie! Heerlik gerus, goeie waarde.

Erica G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica G
Gesin met klein kinders

Amper tevrede.

Ons het lekker gerus en daar was genoeg vir die kinders om te doen. Dit is net jammer dat die reëls by, veral die warm swembad, verontagsaam is en dat daar geen toesighouer was om die oortreders te verwyder nie. Mense met klein kindertjies moes die swembad verlaat oor drank vrylik gebruik is en hoe dronker die spulletjie geraak het, hoe meer gevaarlik het hulle begin speel in die swembad. Die terrein is nie soos gewoonlik netjies gehou nie en rommel het vir dae lank op dieselfde plek bly lê by die speelarea. Ons eenheid was ook vol dooie goggas met ons aankoms - ek wil voorstel dat die eenhede skoongemaak word op die dag wat daar nuwe huurders inkom en nie net op die dag wat hulle die eenheid verlaat nie. Jy kan ook net aankope bo R 100 op jou kaart betaal by die winkel wat jou verplig om onnodige items te koop as jy nie kontant het nie.

Coen B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen B
Gesin met klein kinders

Verblyf was aangenaam.

Oor die algemeen was die verblyf baie aangenaam en geen probleme was ondervind nie. Daar kan dalk net aandag gegee word aan die vloere van die houthuise wat besig is om te verrot wat veroorsaak dat die skroewe waarmee die vloer in plek gehou word mens se voete steek.

Martin V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The name Klein Paradys suits the camp.

A must to visit. Beautiful, peaceful and a lovely camp.

Rene D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met klein kinders

Lovely weekend in the bush.

A lovely weekend break away from the rush of the city. The staff was very friendly and helpful. Love all the animals wandering around.

Charmain M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Die plek is goed geleë en ons verblyf was gemaklik en netjies. Ons het die staproetes en warmwater-swembad veral geniet.

Marika K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika K
Gesin met klein kinders

Beste winter wegbreekplekkie.

Die eienaars doen 'n baie goeie werk om dit mooi, skoon en gerieflik te hou. Van die dame in die kantoor tot die werkers is vriendelik. Pragtige natuurskoon en daar is genoeg stilte om jouself weer te vind. Julle sal ons weer sien.

Jacobus Roelof C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus Roelof C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Die chalet is glad nie warm binne nie het baie gate in die vloer.

Natascha V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha V
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie vriendelike diens, chalet was netjies en alles was in erkende kondisie. Sal definitief weer gaan.

Aida C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aida C
Saam met vriende

Weggevoer na rusplek vir jou siel, gees en liggaam.

As jy graag alles wil agterlaat wat jou belas en stres. Die bos se stilte en rustige veilige natuur. Daar is 'n TV, maar geen behoefte om wêreldse dinge in te bring en jou genesing te kortwiek nie.

Heinrich V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Besigheidsreis

Pleasant location to stay.

Good value for money and a pleasant experience.

Natasja S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en het die oord geniet.

Alles was goed, die enigste teleurstelling is die binne-swembad wat vroeg in die aand sluit.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place and enjoyed the resort.

Everything was great except the only disappointing factor is the indoor pool that closes to early at night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Corna B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik rustig.

Hierdie jaar het ek my 60ste verjaardag gevier en wou graag al my hartsmense by my hê. Die plaashuis was ideaal daarvoor. Ons was 10 volwassenes en 3 kinders wat ons genoeg slaapplek binne en ruimte buite gegee het. Die plek word netjies onderhou met alles wat mens nodig het om gerieflik genoeg te wees. Ek kan dit regtig aanbeveel.

Erica G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica G
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Ons het die wegbreek baie geniet en het lekker gerus. Die huis waarin ons gebly het, het meer gebied as wat ons verwag het. Die kinders het lekker gespeel en ons kon ontspan met die wete dat hulle veilig was. Daar was fout met ons huis se ligte en dit was binne 10 minute reggestel. Ons sal vir seker weer teruggaan.

Hendrik V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Gesin met tieners

Baie rustig in die bos.

Sedert ons bespreking tot by die tyd wat ons vertrek het, was dit 'n tyd van ontspanning. Die bespreking is vinnig en doeltreffend afgehandel, en ons is dadelik geantwoord op die navraag wat ons gehad het. Met ons aankoms is ons vriendelik verwelkom en het duidelike aanwysings na ons verblyf, (Bosduif Chalet) gekry. Enigste ding wat gepla het is dat daar nie gedurende ons verblyf binne die eenheid skoongemaak is nie, maar ons het darem vooraf hiervan geweet. Ook het ons gevind dat die koffiebekers amper so groot as espresso-koppies is (ons is groot koffie-drinkers) maar volgende keer sal ons, ons eie groot bekers saamneem. Die plaas en omgewing lyk nie of dit nou alreeds die begin van winter is nie, maar iewers gedurende die middel van die somer (seker as gevolg van die laat reën)! Ons het ook die geleentheid gehad om die staproete aan te pak en het heelwat van die wild gesien, een aand was die bobbejane ook naby aan die chalets. baie dankie aan Klein Paradys vir 'n welkome rustydjie! Julle verdien al die sterre.

Jacobus V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Gesin met klein kinders

Dit was lekker, maar baie besig.

Lekker gekamp, maar dit was 'n baie besige naweek.

Minette V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Gesin met tieners

Ideale plek om weg te breek van die stad.

Plekkie was baie skoon. Geriewe net reg vir ontspan weg van die huis. Warmwater swembad was 'n wenner.

So-marie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
So-marie C
Saam met vriende

Skoon, netjies en heerlike kuier naweek gehad.

Die huis was lekker groot, skoon en baie netjies. Genoeg breekware vir almal. Mal oor die plaas-atmosfeer en die ou koolstoof in die kombuis het mens sommer nostalgies gemaak, om terug te dink aan kinderdae op my oupa hulle se plaas. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Lee B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed my stay.

Enjoyed the silence, pity about the load shedding in the late evening.

Anton S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos die vorige verblyf: alles uitstekend.

Heerlike rustige omgewing en enige probleem word onmiddellik reggestel.

Christo V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Baie lekker gebly, skoon en rustig sal vir seker weer soontoe gaan. Ons wel beurtkrag gehad, maar dit het nie gepla nie.

Estelle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil. Ideaal vir bejaardes.

'n Rustige baie stil plek maar diens is swak. Geen diens in chalet vir die hele week nie en braai word net elke tweede dag skoongemaak. Swembadtye is ook belaglik, 10 uur soggens en sluit alreeds 6 uur in middag. Andersins rustig en stil.

Ilse V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, aangename blyplek.

Die huisie wat ons bespreek het, het 'n slegte reuk gehad en ons is onmiddellik oorgeplaas na 'n ander een wat eintlik duurder was. Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies en kliëntediens was goed. Ons sal definitief weer daarheen gaan.

Gertruida Johanna C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida Johanna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Eenheid was skoon en netjies, sal beslis weer daarheen gaan.

Paul V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Gesin met tieners

Baie rustig.

Dit was baie lekker. Daar moet net gekyk word na die netheid van die game room en putt-putt bane.

Margaret G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G
Enkelreisiger

Rustig, skoon en netjies.

Ek het my verblyf terdeë geniet - net wat ek wou gehad het. Dit was rustig en die natuur om my baie mooi. Sal volgende keer die stap roetes probeer, want ek verstaan jy loop wild raak en dat elke dag iets nuuts ontdek word terwyl jy stap. Die swembaddens was baie mooi skoon en so ook die opwas tariewe en die badkamers.

Karin D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustige omgewing. Bos-eenhede netjies, maar klomp rotte wat mis in eenhede.

Ons het 'n klagte oor rotte wat in die boshuisie (Boskiewiet) was. Ons het rotmis gekry op die vloer, bad en kombuiswasbak. Ons het Saterdagoggend die ontvangs gekontak om te laat weet van die probleem. Hulle het toe iemand uitgestuur en ons het die persoon, Willem, ingelig en gewys waar die rotmis was. Hy het toe gesê hy sal gif kom uitsit. Tot gisteroggend toe voor ons die huis ontruim het, het hulle niks aan die probleem gedoen nie. Ons is nie baie gelukkig oor die hele situasie nie.

Bea-mari B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en lekker.

Ons wil baie dankie sê vir die heerlike naweek wat ons daar in julle stukkie paradys kon geniet. Ons het heerlik ontspan en die batterye gelaai. Dit was ook baie lekker rustig gewees en het die voëls en wild baie geniet. Die chalet is pragtig! Ons sal definitief weer teruggaan. Mag julle vorentoe ryklik geseën word en julle gasteplaas van krag tot krag gaan.

Elana V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana V

Baie lekker.

Sal weer gaan en al my pelle van die plek vertel.

Estelle R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker!

Dit is heerlik stil, rustig en baie mooi. Die kinders het die aktiwiteite wat hulle aangebied het vreeslik baie geniet. Ons is reeds besig om ons datums te finaliseer om volgende Desember weer te gaan!

Klein Paradys Guest Farm's terugvoer

Goeiedag Estelle,

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Dit is vir ons baie belangrik om seker te maak ons kliënte het 'n heerlike en rustige tydjie hier by ons.

Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.

Groete,
Klein Paradys Gasteplaas

Klein Paradys Guest Farm
Pieter L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met tieners

Baie rustig.

Ons het dit baie geniet alhoewel ons gedink het ons bespreek by Klein Paradys in Brits en het agterkom ons is verkeerd toe ons in Brits kom. Dit was baie rustig daar. Die wildrit kon eintlik vroeër in oggend gewees het en ook by watergate aangegaan het.

Whitey B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Whitey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nag.

'n Mens betaal vir elektriese toebehore, maar niks werk heel naweek nie, want daar is glad nie krag nie en geen kragopwekkers of gas nie.

Klein Paradys Guest Farm's terugvoer

Goeiedag Whitey,

Die frustrasie rondom die beurtkrag is vir ons ook groot, aangesien ons net die beste vir ons kliënte wil bied.

Ongelukkig is die beurtkrag totaal buite ons beheer en kan ons niks daaraan doen nie.

Ons is bereid om in Januarie, Februarie vir julle 'n gratis naweek te bied om te probeer vergoed vir dinge buite ons beheer.

Groete
Klein Paradys

Klein Paradys Guest Farm
Gert D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet om daar te wees. Dit is baie rustig.

Dit is 'n lekker wegbreek, nie te ver van Pretoria, wat die hele gesin kan geniet.

Monique O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Baie rustige plek, sal nie aanbeveel vir gesinne met tieners. Perfek vir stilte en wegbreek van die stad.

Jade W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker still en rustig met interessante diere op die perseel soos skape en poue.

Ons het die stilte geniet en die fasiliteite was baie skoon en netjies.

Hendrik V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en pragtige atmosfeer.

Dit is n rustige plek om by te ontspan. Van die eienaars tot die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar gaan vakansie hou en het alreeds die plek vir my vriende aanbeveel. Baie dankie dat ek daar kon gaan ontspan.

Frans C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik en ontspannend.

Vir rustigheid en net lui wees is dit 'n goeie plek om heen te gaan.

Linda E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Verblyf was soos geadverteer, netjies en goed toegerus. Huisie was geleë teen heining en ons het vroegoggend 'n paar bokke wat wei dopgehou. Huisies nie te na aan mekaar nie, dus kan jy heel rustig ontspan.

Leonie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M
Gesin met tieners

Vriendelik en verwelkomend.

Die perseel is netjies en skoon. Vriendelike, hulpvaardige personeel.

Magda S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie rustige week, lekker ontspan.

Ons het die tyd daar geniet. Die warmwaterswembad was bietjie koud, maar was nog steeds aangenaam. Van die klein badkamers kan bietjie opgeknap word, maar oor die algemeen skoon en netjies. Sal graag weer gaan,

George D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen water in stort gehad nie.

Die kamer en bed was voldoende maar daar was geen water in stort nie. Baie ongerieflik aangesien ons reeds die verblyf bespreek het vir 'n troue.

Wendy V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker stil en rustig uit die stad se gewoel, pragtige oord en mooi versorg.

Baie lekker en rustige oord. Was lekker om bietjie weg te kom van die gejaag van stad af. Die oord is baie netjies en mooi. Die verblyf was ook baie lekker gewees (skoon en netjies). Al wat ons sal verander was om die restaurantjie dalk langer sou oophou - ons was Sondag daar om gou middagete te bestel toe is hulle al voor 12h00 klaar toe gewees. Toe ons Maandag ook daar was, het ons iemand wat ons gesien loop het gevra en hulle het bevestig die restaurant maak nie oop nie. Ek dink net dit sou goed wees as hulle kom oop wees vir die besoekers wat daar is wat vining ietsie wil kry om te eet. Andersins was die bly baie lekker gewees.

Jodine B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het in die Camping chalet gebly en het dit ge-love. Was netjies, als en meer wat mens nodig het. Kombuis was gerieflik. Badkamer netjies. Kamer ruim en netjies.

Was bitter beïndruk met ons besoek. Wens net ons kon langer bly! En die hout in die kafee braai heerlik! Hulle het my verwagtinge oortref!

Patricia N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia N
Gesin met klein kinders

Ons was baie gelukkig.

Baie dankie, julle is awesome! Sal vir seker weer kom.

Mariaane O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaane O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik en 'n wonderlike ervaring in jul plekkie.

Die professionele, dog "down to earth" warm hartlikheid waarmee ons ontvang is en gedurende ons verblyf was al die personeel hulpvaardig, vriendelik, en aangenaam. Ek was siek met longonsteking en hulle was besorgd en baie behulpsaam, selfs met medikasie, die oord was so skoon en netjies, die warmwater-swembad was skoon en heerlik. Ons het ook die put-put baie geniet. Ons kon selfs ons gunsteling programme op TV kyk.

Edith M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edith M
Saam met vriende

Die chalets is mooi, netjies en skoon.

Klein Paradys Guest Farm is vir seker een van my gunstelinge en sal ons definitief weer by hulle bespreek.

Keith V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Keith V
Gesin met tieners

It is located in a wonderful place if you love nature which we do.

Lovely place in nature. Lovely walks through the bush. Not much else to do. The wooden hut we stayed in had two bedrooms and a single bed in the communal area. The hut is in desperate need of some TLC and needs maintenance. Was expensive for what we got.

Ronel H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Was lekker rustig. Het wild gesien en diere op oord.

Jan S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het lekker gebly, die chalet is goed toegerus gewees.

Rudi B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Alles was 100%.

Ek en my dogter het dit geniet, jammer vir die reën, maar ook bly daarvoor.

Ronel V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Wonderlik, skoon en netjies. Het dit gelove!

Als was goed. Al wat kortgekom het was die klein winkeltjie met bitter min goed gehad het.

Chantelle O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle O
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Sal beslis weer teruggaan.

Linda E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely, peaceful weekend.

Our weekend was absolutely perfect.

Ruth R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth R
Saam met vriende

Really beautiful stay!

The place was lovely, neat and loved the animals on the farm. Everything was what we expected. Will definitely recommend it and will stay there again!

Whitey B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Whitey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil, die swembad was lekker warm, kort 'n stort in die log cabins.

Sien sterre.

Klein Paradys Guest Farm's terugvoer

Whitey,

Baie dankie vir die terugvoer. Die Wooden Camping Chalet het 'n bad, maar die gewone Wooden Chalets het storte. Indien jul in die toekoms weer bespreek - vra gerus vir 'n Hout Chalet met 'n stort.

Groete,

Zelda

Klein Paradys Guest Farm
Carine L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine L
Gesin met klein kinders

Goed geleë en naby Nylstroom of Bela-Bela en terselfdertyd heerlik rustig.

Ons het die 6 dae baie geniet. Klein Paradys is nie te ver om te ry nie en tog nog naby genoeg Nylstroom of Bela-Bela as jy iets in die dorp nodig he. Pragtige, rustige kampplek - ons sal weer beslis weer teruggaan.

Veronique M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Veronique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen privaatheid. Het 'n eenheid gevat vir meer privaatheid as kamp.

Oulik vir families met kinders. Die poue maak jou al 4 uur wakker.

Barend P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Baie netjies en skoon gewees. Sal weer daar bespreek.

Hilome J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilome J
Saam met vriende

Dit was absoluut 'n fees om daar te bly!

Ons was regtig op ons eie en afgesonder in die natuur. Die fasiliteite was van die beste. Dankie ons sal definitief weer kom kamp in Klein Paradys.

Marieta B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was so beautiful!

Our chalet was in the bush. The animals visited us and we enjoyed every moment of the day.

Rita V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Chalets was baie netjies en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Baie lekker gebly in die rustige bosveld atmosfeer. Alles was baie netjies en skoon. Sal dalk net voorstel dat die restaurant langer oopbly en die winkeltjie meer voorraad aanhou.

Liza G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liza G

Gesinsnaweek.

Ons het in die groot plaashuis tuisgegaan. Alles was regtig netjies en op aankoms is ons vriendelik ontvang. Ons is ongelukkig nie vroegtydig in kennis gestel van wanneer wat sluit nie so ons kon eers op die Saterdag gebruik maak van die aktiwiteite. Personeel het wel vir ons vergunning gegee om die warmswembad laat in die aand te gebruik wat heerlik was! Die enigste negatief vir die naweek is die vlermuise in die dak. Dit is definitief 'n groot probleem. Ons en die kinders het bitter min geslaap omdat dit vreeslik geraas het in die dak die hele nag deur. Dis definitief iets waarna jul kan kyk.

Marie L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die beste plek om weg te breek, die rustige atmosfeer, die bosveld op sy beste, sal dit beslis aanbeveel vir familiewegbreek.

Sarel V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en rustig.

Die oord is baie netjies en skoon.

Hanlie V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, netjies en rustig.

Restaurant se kos is heerlik!

Louise P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P
Gesin met klein kinders

Fantasties. Sal verseker weer gaan.

Ek en my man was saam met die kinders en kleinkinders in een van die Luukste eenhede tuis. Dit was fantasties! Ons en die kinders was beïndruk en sal verseker weer gaan. Die kleinkinders wou net langer bly. Alles wat jy nodig het is in die chalet. Die chalets is naby alles en tog weg van die karavaan park waar meer mense is. Dit was rustig en ons het dit baie geniet. Baie dankie LekkeSlaap en Klein Paradys Gaste Plaas!

Esther F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther F
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie gehad.

Baie lekker huis. Pragtig, gerieflik. Gevra vir 2 ekstra waaiers. Uit hulle pad gegaan en gekry. Kinders het lekker rondgery met fietse so rustig. Sal defnitief weer gaan.

Sarie K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie K
Saam met vriende

Dit is so rustig en mooi!

Ons het dit baie geniet. Die tuine is pragtig. Alles word goed onderhou. Ons sal definitief weer gaan!

Jeffrey S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige atmosfeer en naby genoeg aan Pretoria.

Ons probeer altyd om een keer per jaar 'n draai te maak by Klein Paradys Gasteplaas, want daar is genoeg om te doen maar tog is rustig genoeg om te ontspan van die besige lewe van die stad.

Mariette D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier soos die vorige keer, sal weer terug gaan na Klein Paradys Guest Farm.

Christo A - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe bestemming weg van die stadsgejaag.

'n Aanvanklike probleem met ons akkommodasie is vinnig uitgesorteer by ons aankoms. Vriendelike personeel. Die huisie waarin ons gebly het puik. Die poue op die perseel is 'n belewenis en het behoorlik gepronk. Ons kan Klein Paradys regtig aanbeveel vir 'n ontspanne wegbreek bestemming. Neem egter kennis: Daar is meer as een 'Klein Paradys' oord. Die een is in Noordwes en die ander in Limpopo. Maak séker waar jy bespreek.

Vendre C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Vendre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie die moeite werd nie.

By aankoms het ons 'n uur gewag vir iemand om hek oop te maak. Die chalet was nie voldoende nie, toilet buite die gebou, het toe opgegradeer. Nuwe chalet se remotes het nie gewerk nie. Het die volgende dag amper vier ure gewag vir nuwe remotes. Wou die middag putt-putt speel, maar dit was toe weens ontvangs wat 15:30 toemaak. Ons wou restaurant en bar gebruik, dit was toe, het 'n uur gewag net vir iemand om oop te sluit vir 'n koue drankie. Warm water swembad en jacuzzi was toe weens kragbesparing.Gedurende ons hele verblyf was daar niemand om skoon te maak nie, nie eens die braai area of drom buite nie. Ons het betaal vir geriewe wat ons glad nie kon gebruik nie. Beslis die swakste oord waar ons nog ooit was, veral vir daai prys

Charlotte C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charlotte C
Saam met eggenoot / lewensmaat