Klein Parys

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klein Parys is in die hoofstraat van Parys in die Vrystaat en bied gerieflike oornagkamers aan 6 gaste wat elk sy eie ingang het. Dit is 5 minute se ry vanaf die AfriDome, Vaalrivier en gholfbane.

Verblyf bestaan uit 6 oornageenhede. Drie eenhede bied slaapplek aan 2 gaste en het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die ander eenhede is gesinskamers wat slaapplek bied aan 4 gaste. Twee eenhede het 4 enkelbeddens en 1 eenheid het 'n koningingrootte-bed met 2 enkelbeddens.

Elke eenheid het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar.

'n Ontbyt word teen 'n ekstra koste op versoek voorsien en moet vooraf gereël word.

Parys is in die hartjie van die Vredefortkoepel-Wêrelderfenisgebied geleë. Dié pragtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier is net 'n uur se ry van Johannesburg af. Daar is talle buitelugdoendinge soos riviervlotvaart en al die lieflike winkels in die dorp is 'n droom vir enigiemand wat dit geniet om inkopies te doen.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klein Parys gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za