LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Renosterkop | LekkeSlaap
+43

Klein Renosterkop

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klein Renosterkop bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie, Augrabies. Dié dorp is op die oewer van die Oranjerivier geleë en is veral bekend as die tuiste van die asemrowende waterval by die Augrabies Nasionale Park.

Dié tweeskaapkamerkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het ’n kombuis, braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Gaste kan die Augrabies Nasionale Park besoek en die waterval by die verskeie uitkykpunte aanskou, of 'n voetslaan- of bergfietsroete aandurf en in die warmwaterbronne in die area swem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Klein Renosterkop
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Erf 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klein Renosterkop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 688, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK4W8IzpSFRxywCW09epNDed1vCNgdVxfbP0JLLcr1aAYdiIdv8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 Premises 688 Augrabies 8874 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.6671963 20.4281759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!