Kommetjie Akkommodasie by Klein Slangkop House | LekkeSlaap
+21
+21

Klein Slangkop House

Selfsorg
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Right-singel 7, Klein Slangkop Estate, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein Slangkop House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n veilige, omgewingsvriendelike landgoed net 'n paar minute vanaf die strand in Kommetjie. Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders.

Klein Slangkop House is volledig gemeubileerd en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en beskik oor 'n koningingrootte-bed en langsaan is daar 'n sitkamerarea, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers is op die onderste verdieping en beskik elkeen oor 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met al die nodige kooktoebehore. Daar is ook 'n aparte waskamer met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n groot spens.

Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte onderdak-patio met ingeboude braaigeriewe en patiomeubels. 'n Studeerkamer en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Klein Slangkop House is net 15 minute se ry vanaf winkels en restaurante in Noordhoek en 20 minute vanaf Vishoek geleë. Die natuurskoon op dié roetes is werklik iets om te beleef!

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Slangkop House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Southern Right-singel 7, Klein Slangkop Estate, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Right-singel 7, Klein Slangkop Estate, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYWZhZjY1LTdiNWEtNGQ4NS05NmU3LWYzMjFiZmY4NmU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 8) 7 Southern Right Crescent Klein Slangkop Estate 7976 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1291671 18.3408134
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za