LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Wolwegat Accommodation | LekkeSlaap
+31

Klein Wolwegat Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Wolwegat Accommodation bied selfsorgverblyf op 'n plaas net 6 km vanaf Tesselaarsdal en 25 km vanaf Caledon.

Gaste kan die lieflike Doortjie se Stoortjie vir 'n groep of gesin van 4 bespreek. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers met storte en 'n kombuis. Die slaapkamers het gemaklike beddens en linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n knus kaggel toegerus.

Die huis bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n uitsig oor die lieflike omgewing, en buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Klein Wolwegat Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Wolwegat Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa66833df5a9982f224bd08006ecbf79b886a6f8ea5088133d97eccd7b0feded01261d06c6e099e83bfac875ae3ca8481b3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 16:00 -34.37463245388 19.565286379787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!