Augrabies Akkommodasie by Kleinbegin Augrabies | LekkeSlaap
+33
+33

Kleinbegin Augrabies

  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag.

Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en is volledig toegerus vir selfsorg met tee- en koffie maak geriewe.

Die winkeldeel word tans omskep in 'n koffiewinkel, bistro en 'n kunsgalery wat hoofsaaklik die werke van "resident-artist" en ander plaaslike kuns uitstal.

Dis naby Augrabies Nasionale Park wat die Augrabies-waterval insluit. Dis ook ideaal as jy Namakwaland se veldblomme wil kom kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 102 resensies vir Kleinbegin Augrabies
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinbegin Augrabies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbdc1c86e0bb91087a0754f388be0c4ed72a832415665aee48db40610c276c662a9b251979c33e0904c15c7a9e2d9e11b3bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 102 5 1 5 Augrabies Road, R359 Portion 34, Noudonsies 8874 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-21:00 10:00 -28.641392 20.349842
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za