Upington Akkommodasie by Kleinbegin Olienhout Apartment | LekkeSlaap
+17

Kleinbegin Olienhout Apartment

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers.

Kleinbegin Olienhout Apartment beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-area met slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 3 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-area. Ander geriewe sluit lugversorging en volledige DStv in. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter geslote hekke .

Kleinbegin Olienhout Apartment is naby Upington Medi-Clinic en Upington se nuwe inkopiesentrum is stapafstand vanaf die eenhede.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinbegin Olienhout Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 121 resensies vir Kleinbegin Olienhout Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinbegin Olienhout Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2IyZGMxLWY0ZDYtNGRlYy1hMGQ4LWQ5NWE3NDFiYjJiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 5 persone) 121 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.440147783176 21.247832179069
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za