LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinbegin Olienhout Apartment | LekkeSlaap
+17

Kleinbegin Olienhout Apartment

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 124 resensies vir Kleinbegin Olienhout Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Schalk V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Baie vriendelik, waarde vir geld!

Netjies, waarde vir geld, alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir julle vriendelikheid!

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Schalk baie dankie vir jou verwysing. Bly jul het jul verblyf geniet.
Alta
Kleinbegin
Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment
Christa K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir die oornagreisigers.

Vriendelike gasvrou, goed ingerig vir basiese gebruik, lekker ruim badkamer. Skoon en netjies. Waarde vir geld in 'n stil omgewing.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Christa,
Baie dankie vir jou evaluering. Ek waardeer dit en hoop om jul weer te kan ontvang.
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Vossie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, maar net vir oornag.

Posisie van die TV is nie ideaal nie. Ook 'n baie klein TV en moeilik om goed te sien. TV-kanale baie beperk.

Anel F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel F
Gesin met tieners

Uitstekend.

Baie behulpsaam en toegerus met alles wat mens nodig het.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Hi Anel
Bly jul het jul verblyf hier geniet. Hoop om jul gou weer te ontvang.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Johann O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf.

Dit was heerlik! Vriendelik en alles baie smaaklik.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Johan, dankie dat jul by ons oorgebly het. Ek is bly jul het dit geniet. Hoop om jul gou weer te ontvang.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Wilhelm G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te oornag. Baie dankie.

Baie lekker plek om te oornag. Sal weer hier bly.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Wilhelm, bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Hoop om jou gou weer te ontvang.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Willem B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Eenheid was skoon, netjies en verblyf uitstekend.

Barbara K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious beautiful adequate.

The owner is friendly. The room is big and has everything you need to meet needs from the beds, kitchen to the bathroom and enough sitting furniture. The area is safe and felt like home.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Barbara, thank you for your review. Know that our guests' comfort is important to us. Hope to see you again.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Marina V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Heerlik geslaap die nag na 10 ure op die pad.

Werklik verras deur die plek. Die gasvrou was baie vriendelik, en die kamers was pragtig en skoon.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeiedag Marina,

Dankie vir u terugvoer, ek is bly om te sien u het u tydjie by ons geniet. Ons gaste se gemak is vir ons belangrik.

Hoop om u weer te sien.

Groete,
Alta
Kleinbegin Guest Unit

Kleinbegin Olienhout Apartment
Nico D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met vriende

Alles wat ons nodig gehad het.

Vriendelik ontvang. Blyplek skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Heerlike nagrus gehad. Sterk aanbevole.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons gaste is baie belangrik.
Alta,
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Kobus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Heel lekker gebly. Miskien een aanbeveling, 'n rubbermatjie in bad vir stort sal goed wees. Gladde bad kan gevaarlik wees vir ons ouer persone.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Mnr, dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u aanbeveling. Sal daarna kyk.
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Nelis G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis G
Gesin met klein kinders

Baie beïndruk.

Netjies en skoon. Ek kan Kleinbegin aanbeveel.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Mnr. Dankie vir u positiewe terugvoer. Waardeer dit
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Johlette S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very nice and safe place and the host was so helpful and friendly.

I will recommend this place to anybody as it is well located, very safe and clean. The place is close to a place where you can buy food and it is a very quiet area.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Hi Johlette,
Thank you for your positive review. Hope to see you again.
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Melanie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap, skoon en netjiese plekkie.

Baie dankie, ons het 'n heerlike skoon en netjiese plekkie gekry. Baie rustig gewees. Ons kon heerlike uitrus na die lang reis en lekker uitgerus wees vir die volgende stukkie pad.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Melanie, dit was ons plesier om jul te kon huisves. Ek hoop om jul weer te sien. Alta, Kleinbegin Upington.

Kleinbegin Olienhout Apartment
Yolanda R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R
Gesin met klein kinders

Dit was gemaklik netjies, en rustig.

Ek sal Kleinbegin enigetyd weer gebruik of aanbeveel, die plek is netjies en jy voel welkom en veilig.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Yolanda. Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Waardeer elke gas en almal is baie belangrik.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Johan F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Naby aan alles. Braaigeriewe kan verbeter.

Sonja E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja E
Gesin met klein kinders

Eienaar wil hê jy moet kinders weghou.

Sal nie aanbeveel as jy kinders het nie.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Hallo Sonja, Jammer dat jy voel die plek is nie aan te beveel vir klein kinders nie. Hier is 'n swembad wat nie toe is nie. Dit is egter my plig as eienaar om ouers te vra om klein kinders dop te hou sodat hul nie omgaan swembad toe nie. Kinders is egter baie welkom in my akkommodasie mits dit onder toesig van die ouers is. Alta, Kleinbegin Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment
Christa L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Was baie aangenaam en Alta het ons baie vriendelik ontvang. Plek was netjies en veilige parkering.

Andries D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Gesin met tieners

Waarde vir geld en goed geleë.

Goed toegeruste eenheid sonder fieterjasies wat ons weer sal bespreek.

Jurie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en gasvrou het uit haar pad gegaan om vriendelik en tegemoetkomend te wees.

Heerlike verblyf, veral as jy net een nag oorbly en weer verder moet jaag na jou bestemming.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons gaste is belangrik vir ons. Alta, Kleinbegin.

Kleinbegin Olienhout Apartment
Thando M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The lady in charge needs to change her attitude.

I enjoyed my stay at Kleinbegin, looking forward to be there again if I'm in Upington, on condition the lady changes her attitude.

Gerrie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasies.

Vriendelik en baie lekker geriewe.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Mnr
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons gaste is baie belangrik. Hoop om u weer in die toekoms te ontvang
Alta
Kleinbegin
Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment
Fritz S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Net een aand oorgeslaap en dit was goeie ervaring gewees.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Waardeer en hoop om u weer in toekoms te ontvang.

Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Elize S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible.

Die lugverkoeler het deur die dag goed gewerk, maar op gervries en later het dit glad nie gewerk nie. Dit was baie bedompig in Upington en sonder die lugversorger wat ophou werk het, was die kamer baie warm en bedompig en die muskiete is baie erg. Hulle moet na die lugverkoeler kyk dat dit deurentyd werk en nie opvries nie.

Philip G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie goed!

Het die verblyf baie geniet. Kamers was bo verwagting en baie goed geprys. Kan beslis aanbeveel.

Jeanette L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L

Awesome, gerieflik, skoon en netjies. Huislike atmosfeer.

Kleinbegin is 'n regte oulike plekkie, rustige, skoon, netjies en gerieflik. Regtig 'n weer-bly-plekkie.

Craig En Marinda S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig En Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal definitief weer daar oorbly.

Alhoewel dit net 'n kort verblyf was, was dit waarde vir geld. Goeie nagrus gekry, baie stil en rustig daar.

Tc D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tc D
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld!

Ek sal graag in die toekoms weer daar wil oornag.

Renata V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi en skoon.

Als wat mens benodig is beskikbaar.

Tjaart D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart D
Gesin met klein kinders

Netjies en akkommoderend.

Baie goed geleë met goeie sekuriteit.

Anneline B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig netjies.

Die verblyf was puik. Net eetgerei en geriewe vir kosmaak ontbreek.

Albert B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert B
Gesin met tieners

Gemaklike stopplek.

Het dit geniet. Baie dankie!

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Dankie vir u positiewe terugvoer.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Anita L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita L
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Gastehuis is baie netjies en personeel baie vriendelik.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeiedag. Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Weet dat ons gaste baie belangrik is vir ons.

Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Johan M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Besigheidsreis

Ons is gul ontvang en die eenheid is ruim en skoon.

Ons is gul ontvang en die eenheid is ruim en skoon. Gerieflik. Veilig.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeie dag Johan, dankie dat u by ons oorgebly het. Ek waardeer die positiewe terugvoering. Ons hoop om u weer in die toekoms te ontvang. Alta, Kleinbegin Upington.

Kleinbegin Olienhout Apartment
Bennie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ons het baie lekker gebly by Kleinbegin Gastehuis. Allet is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan en die plek aanbeveel.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeiedag Mnr,

Bly dat u verblyf aangenaam was. Weet dat ons gaste vir ons baie belangrik is.

Alta
Kleinbegin
Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment
Berend G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislike, rustige en veilige omgewing.

Het 7 dae hier tuis gegaan. Het aan ons behoeftes voldoen van 'n rustige, stil vakansie. Hoewel ons nie baie rondgery het nie, is daar tog baie om te sien as jy bietjie verder sou wou ry na buurdorpe.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons gaste is baie belangrik vir ons.

Ons hoop om u weer te kan ontvang.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Dr. Christo P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons is baie goed ontvang, maar die renovasie aan die eenheid waarin ons moes gaan was nog nie gereed nie. Maar sonder enige moeite het ons gasvrou ons na 'n ander eenheid geneem wat meer as net gerieflik was. Baie dankie aan haar vir haar spoedige optrede en die nie ontsien van enige moeite nie.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeiedag Christo,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Jammer dat die eenheid wat u geboek het nie gereed was na die herstelwerk nie. Dit was egter geen moeite om u te skuif nie, ons gaste se gerief is vir ons baie belangrik.

Groete,
Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Karin S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike slaapplek om oor te bly in Upington.

Alles was netjies met aankoms soos wat 'n mens van hou.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeie dag, Dit was aangenaam om u te kon ontvang. Hoop om u gou weer te sien.
Alta,
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Louis B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was netjies en gerieflik.

Ons kon lekker uitrus want dit het in al ons behoeftes voorsien.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeie naand, Dit was lekker om u te ontvang. Alta, Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Frikkie V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend en gemaklik, sal beslis weer daar oornag.

Wonderlike gasvryheid en betrokkendheid van die eienaars laat mens baie tuis voel. Voel asof hulle jou al jare ken.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. My gaste raak my vriende. Hoop om u gou weer te ontvang.

Groete,
Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Rudi En Margriet K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi En Margriet K
Saam met vriende

Handige verblyf in Upington onderweg na Kgalagadi.

Besonder was die persoonlike aandag en bedagsaamheid van ons gasvrou wat selfs aangebied het om ons wasgoed te was!

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

More Rudi en Magriet.
Was aangenaam om Nederlanders hier te akkommodeer en dan praat hul nog ons taal so suiwer. Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons gaste is ongelooflik belangrik vir ons.
Groete,
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Nick D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean.

Consider an anti-slip mat in the bath to prevent slipping.

Elsa M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en aan te bevele.

Heerlik warm en skoon geslaap.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

More Elsa
Baie dankie vir u terugvoering. Ons gaste is belangrik vir ons.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Lynn T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie gehalteverblyf teen 'n billike prys.

Moderne verblyf met goeie gehalte-afwerkings teen 'n redelike prys. Bied algehele privaatheid. Dit is binne loopafstand van 'n groot winkelkompleks met goeie restaurante en bekende winkels. Omgewing is stil en veilig met min verkeer.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

More Lynette
Baie dankie vir u terugvoering. Ons gaste se privaatheid is belangrik.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Chris P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was tevrede met my besluit om hier te oornag.

Gerieflik skoon en alles werk, ook lekker sentraal geleë.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Chris, baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit. Weet asseblief dat ons gaste baie belangrik is vir ons.
Alta
Kleinbegin
Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment
David N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gebruik maak van verblyf.

Die ontvangs en gasvryheid was van die beste wat ek nog beleef het. Plek was netjies en is daagliks skoongemaak. Sal weer gebruik maak van u dienste.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Goeiedag Mnr Nel.
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons gaste se belange is baie belangrik vir ons. Dit was ons plesier om u te kon ontvang.
Alta
Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Elize P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Was netjies en skoon. Die eienaar het ons verduidelik van die warmwaterstelsel en hoe dit werk, maar jammer na lang dag se reis geen warm water.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Elize, ek is baie jammer oor die warm water. Daar was probleme daarmee maar dit is uitgesorteer. Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Jan & Valerie N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan & Valerie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gerieflikste verblyf.

Die verwelkoming was aangenaam en behulpsaam. Die hele woonstel was skoon en netjies. Daar is 'n kluis en veilige parkeerplek. Sal hierdie vakansiewoonstel vir enige een aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The most comfortable accommodation.

The welcome was very pleasant and helpful. The whole apartment was clean and neat. There was safe and secure parking. Would recommend this holiday apartment to everyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liesl S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S
Besigheidsreis

Aangenaam en gasvry.

Ons beplan om definitief weer van LekkeSlaap.co.za se dienste gebruik te maak. Kleinbegin Gastehuis was so reg in ons kraal en ons het baie lekker gebly. Dankie vir julle voortreflike diens!

Daan V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie.

Baie netjies, gemaklik en waarde vir geld.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit en hoop om u weer in die toekoms te ontvang.
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Chelma S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chelma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en vriendelik

Baie netjies, veilig, lugversorging was 'n redding.

Rensche R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rensche R

Welkome rusplek vir 'n moeë reisiger.

Gerieflike akkommodasie en ligging. Vriendelike mense, sal weer gaan.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Renche, ek waardeer die positiewe terugvoer.
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Liezel D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed geleë woonstel met alles wat ons nodig gehad het in plek.

Die woonstel was uiters netjies en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons is baie tevrede en het ons verblyf hier baie geniet, veral na die lang reis vanaf Calvinia.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Mnr Bezuidenhout, ek is bly u verblyf was aangenaam. Ek sien uit om u eendag weer te sien.
Alta

Kleinbegin Olienhout Apartment
Joanee V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly - alles was skoon en netjies.

Alles was skoon en netjies. Stil en rustige omgewing. Sal weer hier oorbly in die toekoms.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Joanee, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Alta - Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Anneke V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n goeie oornagplek terwyl jy op reis is.

Die plek is mooi skoon en netjies. Nie ideaal vir 4 vreemde volwassenes nie, maar ideaal vir 'n gesin van 4.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Mevrou, ons waardeer die terugvoer van ons gaste. Hier is 2 eenhede wat bespreek kan word as dit 2 paartjies is wat apart wil slaap. Groete Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Isak D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak D
Enkelreisiger

Dit was 'n baie netjiese en lekker plek om te oornag. Ek kom weer!

Ek het dit vreeslik geniet. Die lekker stilte, die skoon plek en die goeie WiFi ─ ek sien julle weer!

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Meneer, dankie vir die positiewe terugvoer. Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Eduan D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan D
Gesin met klein kinders

Pragtig!

Die mense was so gaaf gewees, dit was regtig pragtig, netjies en skoon. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Tielman M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon waarde vir geld verblyf.

Ons het die verblyf baie netjies en gerieflik gevind.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Meneer, ons waardeer alle terugvoering van ons gaste. Dit help net dat ons kan verbeter as ons te kort skiet. Groete Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Helena R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Was verras oor die ruim selfsorgeenheid. Sien die sterre aangedui.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

More Helena. Dankie vir die positiewe verwysing. Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
C L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C L
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie netjies, skoon en privaat met veilige parkeerplek.

Austin R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Austin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot and an enjoyable visit.

Neat and tidy, well presented, in a quiet area with no traffic or other noise.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Thank you Austin. I am glad that you enjoy your stay with us. Kleinbegin Upington

Kleinbegin Olienhout Apartment
Emmie V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Welkom laat voel met die intrapslag. Plekkie baie goed ingerig. Netjies en huislik. Ons sal beslis weer hier kom oorbly en dit adverteer aan almal wat my pad kruis.

Kleinbegin Olienhout Apartment's terugvoer

Emmie, baie dankie dat jul by ons oornag het. Ons waardeer die positiewe terugvoer en hoop om jul weer in die toekoms te sien. Alta Kleinbegin

Kleinbegin Olienhout Apartment
Marié B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Besigheidsreis

Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.

Ons het heerlik gebly. Die ligging was baie gerieflik. Alles was skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Ek sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Roslind B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roslind B
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die plekkie is baie skoon en gerieflik. Upington is was baie warm en dit sou gehelp het om te swem. Beveal aan dat 'n swembad beskikbaar gemaak word.

Estelle C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Ons het net oornag.

Prakties uitgelê en alles is daar wat nodig is, baie skoon, sal beslis weer daar bly.

Su-mari K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-mari K
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld en baie netjies.

Ons het op die nippertjie bespreek, en die diens was baie goed. Ons het ook baie laat daar aangekom en is vriendelik verwelkom. Ek sal hierdie plekkie regtig aanbeveel. Dit is ruim en baie netjies. Die eenheid het ook lugversorging wat die hitte van Desember draagbaar gemaak het. Baie dankie.

Eugene P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal weer daar oornag.

David M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het lekker daar tuisgegaan. Baie netjies en die eienaars baie gasvry. Dis naby die Mall as jy wil rondloop of eet. Sal weer daar oornag. Net jammer ontbyt word nie voorsien nie, maar mens kan daarsonder klaarkom. Dis 'n pragtige plek. Wat meer kan ek sê?

Altus M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Altus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

110% aan te beveel!

Ons het lekker gebly en kan dit werklik aanbeveel!

Anneli S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in 'n rustige omgewing naby die sakegebied en skougronde, kliëntediens uitstekend, veiligheid beslis 'n voordeel, waarde vir geld.

Baie dankie vir heerlike verblyf, netjies en gerieflik. Die bad en stort is beslis 'n pluspunt. Ons het heerlik gerus en het ten alle tye veilig gevoel. Die vriendelike kliëntediens was voorwaar 'n riem onder die hart.

Cas G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleinbegin voldoen aan alle vereistes om 'n gerieflike nagrus te hê.

Dit is gerieflik met genoeg spasie en alle noodsaaklikhede is byderhand.

Jean-marie O - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie O
Gesin met tieners

Veilig, netjies en baie gerieflik.

Die gastehuis is in 'n lekker area geleë. Dis rustig en veilig. Ons gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal die plek by enige een aanbeveel.

Nico P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Gerieflike oornagakkommodasie!

Goeie ontvangs. Daar is als wat nodig is vir kosmaak.

Koos V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik met aankoms.

Die plek is baie netjies en ruim. Dit is ook naby aan sakesentrum.

Johann M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf, stil omgewing.

Sien asb. die sterre.

Mariette M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Uitstekend!

Baie gerieflik en netjies.

Hendrik D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik D
Saam met vriende

Kleinbegin gaan groot word!

Alta, ons het dit geniet. Onthou net dat 5 volwassenes nie in een kamer kan bly nie. Dankie dat ons twee kamers gehad het!

Retha W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha W

Rustig.

Vriendelike, netjiese en veilige verblyf vir enige reisiger.

Johan S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Uitstekende diens ervaar - vriendelik en persoonlik.

Hulle het selfs my motor vir 4 dae gratis gestoor. Beslis 'n besigheid wat bereid is om die ekstra myl vir kliënte te stap. Hierdie is uitstekende waarde vir geld. Ons sal weer daar oorslaap op pad duine toe.

Henri F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag daar geslaap.

Sal dit 10 uit 10 gee. Alles netjies, skoon en eienares is baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering vir sleepwa en voertuig.

Johan N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, ruim, gerieflik en goed toegerus.

Gerieflike, netjiese, ruim kamers naby my voertuig wat waarde vir geld bied. Ek sal definitief weer kom.

Johannes H - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en rustige verblyf en hoogs aan te bevele.

Sien die sterre.

Mareli W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Goed ingerig en baie moeite is gedoen met dekor.

Ons het baie lekker oornag. Eenheid is rolstoelvriendelik behalwe vir die trap na die badkamer, tog is badkamer baie ruim vir rolstoel met 'n heerlike bad. Parapleeg kan nie die stort gebruik nie, tog kon my man die bad maklik gebruik. Die eenheid het slaapplek vir 4 mense, en is heel ruim. Beslis waarde vir geld! Ons sal beslis weer daar oornag.

Henry M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M
Saam met vriende

Alles netjies en skoon en gasvrou vriendelik en professioneel.

Semi-luukse akkommodasie toegerus met die nodige meublement en kombuisbenodigdhede.

Jan S - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Puik waarde vir geld.

Een nag oorslaap op pad na Namibië. Naby aan winkelsentrum.

Neville H - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fantastic stay!

Alma, is a very friendly and helpful lady. The place was very neat and clean. She was very informative on the surroundings. Will stay here again, without hesitation. A huge thank you from Neville (Niertjies) and Maggie.

Paul M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Besigheidsreis

Quiet residencial area.

See the stars.

Colleen J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en net waarna ons opsoek was met baie vriendelike diens.

Sal dit definitief aanbeveel aan ander vriende en sal self weer gebruik maak van Kleinbegin Guest Unit.

Mary L - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary L

Waarde vir geld!

Rustig, netjies en vriendelike diens.

Gert E - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alles wat nodig is.

Basies net oornag. Sal beslis weer daar gaan bly.

Stephan D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang. Goeie diens.

Klein yskas sal welkom wees en rak teen muur vir ketel en mikrogolf. Stoele op stoep sal ook werk.

Chantelle C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Lekker stil en goeie ligging, aansluitingspaaie van en na die dorp uitstekend.

Sal weer gebruik maak van die akkommodasie.

Marais W - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais W
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon - alles wat jy benodig vir oorslaap. Dit is naby aan die Mall en is in 'n stil gebied.

Ek sal dit enige tyd aanbeveel, die eienares is baie behulpsaam en vriendelik en gee om vir jou as gas. Eenhede is modern toegerus met alles wat jy benodig, netjies en skoon. Parkering is veilig. Word aanbeveel.

Sarel V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely!

Alta took good care of us, she contacted us while we were on the road to find out if we need anything, and even stayed late to accomodate our late arrival.

Jack Johnstone J - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack Johnstone J
Besigheidsreis

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly

Plek is baie skoon, baie vriendelike mense.

Wilna L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Excellent value for money!

Excellent value for money. Well equipped, very clean and friendly owner!

Hettie G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, sal weer van hulle diens gebruik maak.

Die plek is netjies en skoon en het aan ons oornagbehoeftes voorsien. Kan dit aanbeveel.

Willie C - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

The accommodation and staff interactions were of a very high standard.

Friendly staff, clean facility and a hearty welcome.

Petro S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Gesin met tieners

Dit was regtig baie gerieflik en netjies!

Die diens was flink en vriendelik. Die geriewe was skoon, netjies en gemaklik. Die gasvrou was baie gaaf.

Berry V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker in 'n stil buurt. Die eienaars is baie gasvry en behulpsaam.

Al wat kort is stoele om buite te sit wanneer jy braai. Sal dit ook aanbeveel dat as daar op die bure se hoek by die hek kort palisade ook opgesit word. Verder sal ek enige tyd weer van Kleinbegin se verblyf gebruik maak.

Karin S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was 100% reg toe ons daar aankom. Die plek was baie netjies.

Sal die plek beslis aanbeveel.

Ben V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sien die sterre hieronder.

Fanie D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike skoon verblyf! Vriendelike gasvrou. Volledig toegerus.

Sal dit sterk aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

Christel A - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel A

'n Heerlike ondervinding na 'n lang reis.

Tien uit tien aan LekkeSlaap. Julle diens is uit die boonste rakke. Die Afrikaans was vir my 'n groot plus en ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

H. S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
H. S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Alles wat mens nodig het vir oorbly. Dankie.

Back-to-basics, netjies en skoon.

Rika P - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf oppad na die Kgalagadi.

Dit is 'n ideale oornagpunt. Die ontvangs was vriendelik, alles in en om die plekkie is baie netjies en skoon. Sou ons weer in Upingtong oornag sal dit sonder twyfel weer by Kleinbegin wees.

Annatjie J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie J
Saam met vriende

Baie mooi skoon en netjies.

Sien die sterre.

Barry D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens, aangename verblyf.

Dawie V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Clean, easy to find, more than value for money, hostess tops

Joletta K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joletta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike, bekostigbare verblyf met vriendelike gasvrou in heerlike stil buurt.

Twee of drie kroegstoeltjies sal 'n aanwins wees, selfs al moet ons 'n bietjie meer betaal. Ons het baie lekke gebly.

Charl F - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker.

Sal dit aanbeveel!

Helen J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Dis veilig, kon lekker braai.

Hannes D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel baie netjies en het goed uit gerus

Die verblyf is garmin vriendelik en baie mooi goed toegerus met alles wat jy nodig het motor agter tralie hek en jy voel sommer veilig baie mooi plek

Gideon S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S

Baie gerieflik. Net bietjie ver van hoofweg af. Baie netjies.

Sien die sterre hieronder.

Ben B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf, goed toegerus en stil omgewing

Die gastehuis is maklik bereikbaar en skep nie slegs 'n goeie indruk nie, maar is ook 'n aangename oornag huis weg van mens se eie huis. Ek sal Kleinbegin beslis aanbeveel.

Japie M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese verblyf.

Die gasvryheid en die gerieflike ligging van die gastehuis was aangenaam, want dit was feitlik op ons roete en ons het nie nodig gehad om ompad te ry nie. Groete, en sal bepaald weer hier oornag op my volgende besoek en sal ook my kinders en vriende die nodige kontakbesonderhede gee.

Lester R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lester R
Gesin met klein kinders

Aangenaam!

Hulle kan beslis 'n plan maak met die warm water.

Maureen D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome from friendly hosts, cool and very clean accommodation.

Everything needed for our overnight stay available. Very comfortable, very clean and well arranged.

Sakkie O - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie O
Besigheidsreis

Heerlike, salige rustigheid na 'n lang dag se ry ... beslis oor en oor die moeite werd!

Wat 'n heerlike verrassing. 'n Pragtige plekkie met genoeg slaapplek en spasie boonop. Vriendelike en behulpsame gasvrou (Alta, weereens baie dankie) en heerlik stil sonder die gewone stadsgeraas. Voorwaar 'n oase as jy moeg gery is. Een van die mooi gedeeltes van Upington, maar nog steeds binne bereik van alles, sou jy iets benodig. Hulle sien ons beslis weer as ons 'n oop tydjie kan kry. Dankie vir LekkeSlaap ook vir die verwysing!

Louis V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Ilse F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse F

Dit was aangenaam. 'n Mooi netjiese plek.

Diens was aangenaam, vriendelik en hulpvaardig. Sal dit beslis aanbeveel.

Karlien T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

'n Gerieflike halfwegstop.

Kleinbegin Gaste Eenheid is 'n gerieflike, basiese eenheid (woonstelletjie) met 'n kombuisie en sit-area met 'n stapelbed en aparte slaapkamer met twee enkelbeddens en 'n gerieflike badkamer. Ek het vir een aand oorgeslaap op my Namakwaland- en Weskus-reis en vir daardie doel was die plekkie voldoende. Dit was 'n gerieflike "een aand oorslaap"-bestemming.

Elza S - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza S

Goed!

Dit was heerlik, skoon en die mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek beveel hulle by almal aan.

Alan M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alan M
Besigheidsreis

Not bad at all, very clean, quiet, and convenient.

The above, I wrote in their visitors book too.

Vanaf R1 040
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ3N2IyZGMxLWY0ZDYtNGRlYy1hMGQ4LWQ5NWE3NDFiYjJiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040  per nag (vir 4 persone) 124 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.440147783176 21.247832179069
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!