Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling en moet deur die eienaars onder toesig wees.
Rook is streng verbode en gaste word slegs toegelaat om in aangewese rookareas te rook.
Kinders is die verantwoordelikheid van hul ouers, voogde of versorgers.
Die eenheid word skoongemaak van 9:30 tot 11:30.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Welkom, Off the S700, Vredefort Dome, 9595, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang