Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cowboys Hill Karoo Campsite

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Cerise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 34

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Cowboys Hill Karoo Campsite
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jessica A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica A
Saam met vriende

Tranquility!

Great communication regarding location and access codes. I really appreciated the updates regarding trading hours of nearby restaurants and shops. The view from the accommodation is incredible! And the visit from sheep and local doggo made it feel like a real holiday. All in all a must-visit. Such a safe and beautiful farm to explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker wegbreek.

Die Plaas Kleine Windpompie was een van die lekkerste plekke waar ons nog hierdie jaar gebly het. Dit is die oulikste plekkie waar ons lekker kon rondstap. Jy kan net ontspan. Die gasheer en gasvrou was so oulik en het vir ons hout gebring en het vir ons met alle inligting van die dorp aangestuur. Die plek is skoon en netjies. Daar is groot handdoeke (wat vir ons so lekker is), genoeg waterdruk en warm water en sonkrag sonder 'n probleem. Mooiste landskap - ek het die mooiste fotos geneem. Dit is 'n moet om daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowboys Hill Karoo Campsite se terugvoer

Sjoe Liezel, baie dankie vir die lieflike resensie. Gaste soos jul maak dit vir ons dit die moeite werd!

Cowboys Hill Karoo Campsite
Devan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Devan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging baie mooi, verblyf kan verbeter.

Die ligging is baie mooi oral rondom. Die kothuis kan beslis verbeter. Die waterdruk is baie swak wat veroorsaak dat die stort glad nie lekker wil werk nie, die water word net louwarm. Die werkspasie en eettafeltjie is baie beknop. Vier mense sal glad nie kan werk nie (2 mense sukkel met spasie). Die prys regverdig nie die verblyf wat gebied word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corine T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sterre. Privaat, mooi uitsig.

Eienaars is baie behulpsaam. Uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur.

Die kothuis is uitstekend geleë met 'n baie mooi uitsig. Die bad met die kaggel skep 'n romantiese atmosfeer. Sarah het ekstra moeite gedoen (balonne en hout wat klaar gepak was) om dit spesiaal te maak vir my man se verjaarsdag. Definitief 'n plek om aan te beveel vir 'n koue wintersaand of sommer net 'n lekker romantiese wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek gewees.

Ons het heerlik gekuier op die plaas. Dit is 'n baie rustige omgewing. Naby die dorp maar ver genoeg om lekker te rus. En ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspannende wegbreek.

Area was baie goed geleë, huise netjies en goed ingerig. Dit was baie rustig en ontspannend. Al die plekkies is privaat en mens kan op jou eie wees. Het voldoen aan ons behoeftes vir die naweek weg. Sal weer gaan ontspan daar, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed om net in stilte in natuur met diere om ons te rus.

Sal graag meet kontak met eienaar wou geniet omdat hy 'n oud-Hollander is en ons ook afkomstig is van Holland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taro L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Dit was verskriklik lekker en rustig. Dis selfs nog mooier as op die foto's. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Ek kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Dit was so rustig en mooi. Absoluut worth it! Die plekkie het asemrowende views wat jy nie sommer iewers anders sal sien nie. Romantic cottage is perfek vir 'n romantiese wegbreek. Route 62 en Barrydale is self pragtig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gys A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gys A
Saam met vriende

Rustig en privaat. Die gasheer en -vrou is baie vriendelik en bedagsaam.

Ons het die privaatheid en rustigheid baie geniet. Die "sit down pool" was natuurlik 'n wenner in die hitte van die somer. Die verbly is baie basies en pressies waarna ons gesoen het. Die sonkrag was meer as voldoende en dit was lekker om klaar te kom met net die basiese. Puik verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We thoroughly enjoyed the connection with nature yet with all the luxurious creature comforts.

We found the hosts very friendly and accommodating and felt comfortable and safe. The amenities were generous, indoor and outdoor braai plus heated pool on the deck were special features. We will certainly return, perfect for a two night break from the city with Barrydale nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E
Saam met vriende

Gesellig op die plaas onder die sterre.

Robert en Sarah is wonderlike gashere en die verblyf is eenvoudig, maar skoon en funksioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melody Nechama A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody Nechama A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay, the farm animals are a treat.

We loved the fresh air, quiet scenery and spectacular views. But the farm animals really added a lovely, welcoming homely feel to the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel baie naby die natuur.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit baie spesiaal en romanties te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonder en stil. Perfek vir 'n stadswegbreek.

Kleine windpompie is baie spesiaal, ietsie anders en toegerus met alles wat jy benodig. Pragtige uitsig en stil. Dit was heerlik om hier te kon afskakel! Kliëntediens is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek ooit. Ligging en als is perfek.

Ek en my man was daar vir ons huweliksherdenking en dit was perfek. Ver weg van die besige stad en geraas. Sal binnekort weer gaan, als te danke aan coach Conroy en die eienaars van Kleine Windpompie. Weereens baie baie dankie. Ons wou amper nie huis toe gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Bitter rustig. Love die plaaslewe, die woefies is baie oulik en die mal swartspringbok was cute.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amber W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful. Very relaxing. Perfect getaway.

Perfect weekend getaway will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-sterre, stilte, plaaskuier.

Ons het die stilte op die plaas geniet - alles wat nodig is vir 2 en baie netjies. Sarah en Robert is vriendelik en help graag. Ons sal definitief weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ek nodig gehad het.

Dit was stil en rustig. Die huisie was klein maar was ongelooflik goed ingerig. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Ons kon regtig geen fout vind nie. Ek sal die plek regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf op die plaas.

Alles wat jy nodig het is daar, selfs 2 fietse as jy die plaas sou wou verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons beplan het.

Die gasvryheid, omgewing en staproetes voldoen in alle opsigte aan wat ons na uitgesien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ek en my man het 'n ongelooflike tyd by Kleine Windpompie gehad! Die plaas is bitter mooi en ons was verlief op al die diere - die skapies, die honde, die bokkies, ens. Die plekkie is uiters romanties en ons het ons verkyk aan die sterre. Dit was asemrowend! Sarah en Robert was vreeslik gasvry en altyd vriendelik en het vir ons aanbevelings gegee vir plekkies om in die dorp te besoek asook 'n waterval waar mens 'n piekniek kan hou. Die waterval was lieflik! Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel en sou sê dat twee aande of meer ideaal sal wees om die huisie ten volle te geniet, asook Barrydale self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowboys Hill Karoo Campsite se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie.

Cowboys Hill Karoo Campsite
Nadia C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek. Die stilte, die diere rondom mens, die plaaslewe, maar tog so bietjie Karoo ook by. Heerlike paadjies om te gaan stap in die vars lug. Die plaas is perfek geleë, so naby aan Barrydale wat die oulikste eetplekke het. Robert en Sarah is so gasvry en gaan uit hulle pad om die kuier nog lekkerder te maak.

Perfekte afskakel-plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleine Windpompie is 'n versteekte juweel!

Hierdie was die hoogtepunt van ons Route 62 trippie! Sal dit oor en oor aanbeveel! Baie netjies, lekkerste bad met 'n uitsig. Baie dankie Robert en Sarah vir jul gasvryheid en hierdie wonderlike plekkie, ons sien jul baie gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en 'n wonderlike ervaring.

Ons het slegs een nag by Kleine Windpompie gebly. Dit was te kort en ons sal volgende keer langer bly. Die verblyf bestaan uit 'n kompakte oopplan-huisie wat geleë is teen 'n helling met 'n pragtige uitsig oor die plaas en berge. Die verblyf is 'n paar kilometers buite Barrydale geleë op 'n skaapplaas, naby genoeg om soontoe te ry as jy iets vergeet het. Die huisie het 'n kombuis met 'n gasstoof, groot yskas, breekware soos borde, glase, eetgerei. Daar is koffie, tee, suiker, melk en beskuit voorsien. Die gasvrou het 2 groot houers met drinkwater verskaf aangesien die water uit die krane boorgatwater is. Die bed was 'n dubbelbed met ekstra komberse vir die koue aande. Die stort, toilet en wasbak is en suite. Daar is 'n groot kas waar jy jou tasse en ander bagasie kan stoor sodat jy meer spasie het om rond te beweeg. Daar was ook doom en 'n draagbare lig sou jy dit nodig kry. Buite jou slaapkamer loop jy uit op 'n groot dek wat toe is. Daar was 'n kaggel, braaidrom en 'n borrelbad. Die uitsig is asemrowend mooi. Jy kan kaggelhout en braaihout sommer by die gasvrou koop. Weens die droogte en min water wat die boere het, het ons self besluit om nie die borrelbad te gebruik nie. Ek hoop dat ons dit wel met ons volgende besoek kan gebruik. Dit het liggies begin reën en ons was heerlik warm voor ons kaggel en kon braai sonder om nat te word. Daar is ook 'n buite firepit as jy sou verkies hey om in die buitelug te braai. Ons was gelukkig om die reënboog te kon sien na die kort reëntjie. Wat 'n voorreg was dit om die volmaan voor ons te sien opkom asook later die sterre te kon sien. Daar is nie 'n 'n TV of WiFi nie dit gee jou die geleentheid om die natuur te geniet asook om met mekaar te kan gesels en net rustig te wees. Daar is selfoonontvangs en as jy data het kan jy jou selfoon gebruik met goeie opvangs. Robert en Sarah was baie gaaf en behulpsaam, en het jou privaatheid gerespekteer. Jy kon op die plaas rondloop, na die skape gaan kyk. Daar was ook 'n mak bokkie en 2 vriendelike honde. Die uitsig was pragtig van uit jou huisie met 'n balkon reg rondom, sodat jy die hele tyd die natuurskoon kan bewonder. Ons kan Kleine Windpompie aanbeveel vir 'n uitsonderlike en unieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowboys Hill Karoo Campsite se terugvoer

Baie dankie vir so n volledige resensie. Jul is uitstekende gaste.

Cowboys Hill Karoo Campsite
James M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dis die mooiste plek om net te gan ontspan en plaaslewe en stilte geniet met die vriendelikste mense, kinders sal dit ook baie geniet met die diere wat rondloop en baie veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
N-cee L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N-cee L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige kuier en besonders mooi.

Sal enige iemand aanbeveel om dit te beleef en die plaas te geniet. Baie netjies en skoon en geleë in 'n sielerus area. Dankie Sarah. Sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Cowboys Hill Karoo Campsite se terugvoer

Jul is pragtig. Dankie vir die mooi resensie.

Cowboys Hill Karoo Campsite
Maretha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Ware rus en verfrissing naby aan die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantre S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonders mooi ligging en die huisie is mooi netjies ingerig. Sal beslis weer gaan. Waarde vir geld

Gasheer en gasvrou baie vriendelik, mooiste roetes en natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5920a66eeea52fae4d2f35bb70d573a519dfa4fb828548dd442c12bf99d4387cd6f3d464fcc4f5a97b38a329e646d79c38bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 Off the R62 Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.86222893752 20.763299907688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem