Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinerivier Cottages

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Kleinerivier Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel.

Baie lekker wegbreek, in 'n historiese interessante streek. Huisie was skoon en netjies, en die eienaars het uit hul pad gegaan om die kuierervaring lekker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Sarel, altyd aangenaam om ons omgewing met gaste te deel. So bly julle het dit geniet en glo ons sien julle weer. Veilig wees. George & Amanda

Kleinerivier Cottages
Johann B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing met 'n vriendelike gasvrou.

Dit is werklik 'n uitstekende blyplek, volledig toegerus, die mooiste omgewing en die vriendelikste gasvrou. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend en was al die moeite werd. Ideale plek vir stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanru D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste ligging, rustig en goeie waarde vir geld.

Daar is 'n kort grondpad tot by die eenheid, maar mens kan dit met 'n klein kar ry. Die eenheid het die mooiste uitsig en is baie goed ingerig met selfs vuurmaakhout. Beslis goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Hanru, soos dankbaar om ons mooi rustige omgewing met gaste te deel. Veilig wees tot ons julle weer sien

Kleinerivier Cottages
Isabel G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Rustige mooi omgewing; gemaklike verblyf - skoon en netjies; lekker warm stort. Ons het op kort kennisgewing bespreek om by Kleinerivier Cottages oor te bly en aangesien ek tydens die Tuinroete Camino saam met 'n groep vriende daar oorgebly het, was dit 'n natuurlike keuse. Ons was nie teleurgesteld nie en is hartlik ontvang deur die gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Isabel, dankie vir die mooi resensie. Julle altyd welkom. Veilig wees, tot volgende keer.

Kleinerivier Cottages
Luke P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke P
Gesin met klein kinders

Fantastic farm for a quick stay or longer!

We loved the views, kind owners and well equipped cottage. This time it was just a one night stop over but we'll be back for longer next time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Luke, thanks for your positive review. It was a great pleasure to have you and family as guests. We look forward to your next stay. Regards. Amanda

Kleinerivier Cottages
Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Gesin met tieners

Oornag gebly.

'n Lieflike plekkie om 'n moeë lyf te laat rus. Veilig, rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Susan, dankie vir die mooi woorde. Altyd lekker om ons plekkie met gaste te deel.
Mooi wense
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Kallie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging, uiters netjies en silver skoon. Alle geriewe denkbaar voorsien.

'n Rustige, skoon en moderne kothuis in die stilte van die Langkloof Vallei wat alle verwagtinge oortref het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Kallie, dit was 'n groot plesier om vir julle te kon huisves. Danke vir die mooi terugvoering. Veilig wees en hoop om julle weer te sien. Groete. Amanda

Kleinerivier Cottages
Chas A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chas A
Saam met vriende

Perfect farm sytle tranquil and peaceful, loved it.

What an absolute gem. We loved everything about our stay at Kleinerivier. The view over the valley was perfect and the peace and quiet just what we needed. Amanda and George went out of their way to assist us with fishing rods and the bass were given "tandpyn". Even using the "donkie" for hot water was great fun and added to the farm style of the cottage. I highly recommend staying at Kleinerivier Cottages, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Hi Chas, many thanks for the nice review. I trust that your Karoo to Coast stiffness is something of the past and that you are already planning on your next outing our way.

Regards,
George

Kleinerivier Cottages
Pieter S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plaasgevoel met baie netjiese geriewe.

Pragtig ingerigte huise met 'n lekker groot stoep vir kuier. Baie mooi omgewing en baie vriendelike diens van die eienaars. Die braaiplek op die stoep se kaggel trek nie goed nie, maar dit is al kritiek wat ek op hierdie oulike plekkie kan lewer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Pieter, dankie vir jou mooi resensie. Ons gaan beslis die braaiplek se skoorsteen opgradeer. Hoop om julle weer te sien
Groete,
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Derick M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M
Enkelreisiger

'n Heerlike rustige plaasverblyf-plekkie in 'n pragtige omgewing.

Ek het my besoek baie geniet. Die kothuis beskik oor al die nodige fasiliteite. Ek wens ek kon langer gebly het. Op aanbeveling van die gasheer het ek 'n kort staproete gevolg. Dit was werklik iets besonders, die appelboorde, die natuurlike plantegroei, fynbos en baie veldblomme, voëllewe, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Derick, dankie vir jou positiewe terugvoer. Altyd aangenaam om ons mooi omgewing met gaste te deel. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
George & Amanda

Kleinerivier Cottages
Juanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig en vriendelik.

Mooi skoon kothuis, vriendelike mense ons so welkom laat voel. Rustig en mooi. Die beddens is ongelooflik lekker en sommer heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage was cosy and comfy.

We were made to feel very welcome, fireplace all laid ready.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Alan, thanks for your review. Hope to see you soon.
Regards,
George & Amanda

Kleinerivier Cottages
Marius L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Enkelreisiger

Oornagstop en route na Vrystaat.

Was mal oor die plaas atmosfeer, het gewens die braai was onderdak, as dit op daai manier beskut was sou ek dit gebruik. Die verblyf is prakties en netjies ingerig. Ek kan nie onthou dat die webtuiste aangedui het dis 40 km van die dorp af nie. Ek het dit nie verwag nie, sou elders bespreek as ek geweet het dis so ver. Maar die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Marius, dankie vir kothuis se mooi kommentaar. Met jou volgende besoek in 2022 sal braai onderdak wees .Ek gaan nou ook die afstande na ons 3 naaste dorpe op webtuiste aandui.

Kleinerivier Cottages
Erica B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Ons was mal oor die styl van die cottage en die pragtige hout het dit uitsonderlik gemaak. Op kort kennisgewing was ons geakkommodeer en die ekstra moeite was baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Erica, was groot plesier om julle te kon huisves. Dankie vir mooi terugvoer op kothuis. Hoop om julle gou weer te sien.
Veilig wees
Groete
Amanda

Kleinerivier Cottages
Jaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most warm farm feel with a picture perfect view of the mountains.

We loved staying here and will definitely come stay again, definitely value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Jaco thank you for your stay at our cottage Such a pleasure to share our beautiful surroundings with our guests. Looking forward to your next visit.
George & Amanda

Kleinerivier Cottages
Anel S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Die huisie is splinternuut en goed toegerus. Die eienaars het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Anel, dankie vir jou mooi resensie. Dit is altyd aangenaam om ons mooi omgewing te deel. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Amanda

Kleinerivier Cottages
Bennie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Stil en privaat op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Bennie, dankie vir mooi terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang. Geniet julle vakansie.

Kleinerivier Cottages
Christa D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langkloof is pragtig maar koud.

George & Amanda is baie ’n spesiale gasheer & gasvrou. Hulle doen regtig ekstra moeite vir 'n mens. Plekkie is pragtig, ons het ongelukkig net slegte weer gehad, dus was dit maar koud. Omgewing is ongelooflik mooi. Dit was rustig en daar was nie geraas in nabyheid nie, iets waarna ons altyd soek. Baie dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Christa, dankie vir die mooi resensie. Julle het somer met een dag gemis, hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly.

Kleinerivier Cottages
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf

Dit was baie rustig, gasvrye mense, pragtige omgewing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Jaco, dankie vir die mooi terugvoering. Dit is vir ons aangenaam om die rustige mooi omgewing met ons gaste te deel.
Kom kuier weer, veilig wees.
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Carel V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, knus en heerlik stil.

Hierdie is 'n ware rusplek vir moeë reisigers. Ons kan dit sterk aanbeveel. Die gasheer en gasvrou maak seker dat hulle gaste goed ontvang word. Hulle sien ons weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Carel, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Veilig wees.
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Marinette G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing met ongelooflike natuurskoon.

Pragtige huisie met al die nodige geriewe. Ongelooflike natuurskoon rondom die huis. Ons het lekker gerus en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chaneel R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaneel R
Gesin met klein kinders

Dit was 'n voorreg om op 'n werkende plaas te kuier, wonderlike gasvrye mensies.

Amanda het n ekstra matras vir ons kinders gebring met lekker koekies en koffie. Kinders het vroeg oggend die beeste gaan melk voer. Wonderlike plaas verblyf. Ons gaan beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pikante plaashuisie met 'n pragtige uitsig oor die plaas.

'n Lekker wegbreek van die besige dorpslewe. Het heerlik op die stoep gesit en bak in die wintersonnetjie. Skoon, netjies en bekostigbaar. 'n Verwarmer sal welkom wees in die winter en veral saans, maar danksy die elektriese warmkomberse het ons lekker geslaap! Huisie sal heerlik koel wees in die somer. Dankie vir die koffie, beskuit en lekker vars melk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Nicolette,
Altyd aangenaam om ons kothuisie met gaste te deel. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Amanda

Kleinerivier Cottages
Charlene K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike kos vir die siel.

Dit was beslis die beste keuse vir 'n Paasnaweek nog. George en Amanda is wonderlike gashere wat soveel trots in hulle plaas insteek. Die kothuis is pragtig, privaat en op 'n ongelooflike plek geleë. Toegerus met net die beste en natuurlik die vars plaasmelk en beskuit was 'n wenner. Ons het die eerste oggend die plaas te voet verken en die natuurlike skoonheid van hierdie pragtige omgewing waardeer. Dit was beslis nie die laaste keer wat hulle ons gesien het nie. Dankie vir 'n perfekte Paasnaweek vir 2 pasgetroudes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Charlene,
So bly julle het so heerlike naweek gehad. Altyd lekker om die plaaslewe met gaste te deel. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooiste toekomswense vir julle.
George & Amanda

Kleinerivier Cottages
Dirk B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dis n wonderlike plek en ons droom huisie. Mense is ongelooflik gasvry en vertel jou presies hoe die appel boerdery werk toe ons vra. Wonderlikste bass plekkie laat hengel waar my vrou n rekord vis gevang het en my neus behoorlik daar in vryf????. Kannie wag om weer te gaan. Rustigheid en bosveld tv saans(vuur in boma) is regtig hemels met die karoo sterre hemel snags met stilte en wind deur die bome. 'n Moet-bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Dirk,
Dit is vir ons groot plesier om ons mooi omgewing met gaste te deel. Julle altyd welkom en sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
George & Amanda

Kleinerivier Cottages
Melt V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en ideale oornag-verblyf.

Die mense is gaaf en behulpsaam. Dit is regtig die ideale plek vir oornagverblyf. Dit sal net gaaf wees as alle oornagplekke so was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Melt, dankie vir positiewe terugvoer. Julle altyd welkom. Groete, George en Amanda.

Kleinerivier Cottages
Liesl R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige wegbreek.

Netjiese kothuis in rustige omgewing. Lieflike plek om by weg te breek vanaf die stad. Eienaars was baie hulpvaardig en het ons selfs verras met vars melk, heerlike beskuit en koekies. Sal dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Liesl, bly julle het die omgewing geniet. Hoop om julle weer te sien.

Groete
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Johan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige alleen plekkie ver van almal af.

Baie rustig gewees en dit vreeslik geniet na 'n lang dag se rondry in die Karoo, jammer dit was bewolk die aand wou so graag sterre afneem. Baie mooi skoon en alles was op hulle plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Johan, bly julle het die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer om sterre te kyk en foto's te neem.

Groete
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Bernard W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm fantastic.

Fresh air, farm-style experience was what we loved and owners George and Amanda were amazing hosts, always checking that all was well and sharing places of interest for us to visit. Wonderful, beautiful, thank you, it was worth every cent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Bernard, always a pleasure catering for guests that enjoy the beautiful surroundings, hope to see you in near future. Safe journey. George and Amanda

Kleinerivier Cottages
Adele P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou eie huisie op die plaas.

Baie privaat. Bitter skoon. Vriendelik. .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Adele,

Dankie vir mooi terugvoer op julle verblyf, dit was so aangenaam om julle hier te ontvang.

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Amanda

Kleinerivier Cottages
Carina B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker huisie op die plaas.

Ons was in die kontrei vir 'n troue en het baie lekker gebly. Amanda het vir ons melk, koffie, beskuit en koekies reggesit en die beddens het warmkomberse wat heerlik is. Daar is ook braai hout en 'n lekker stoepie vanwaar mens die sneeu op die berge kan sien terwyl jy na die plaasgeluide kan luister. Lekker vir 'n naweekwegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Carina, bly julle het ons mooi omgewing en sneeu geniet. Glo ons sien mekaar gou weer. Dankie vir die mooi terugvoering. Groete, Amanda.

Kleinerivier Cottages
Janine K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die plaas.

Ons het lekker gekuier. Die huisie is goed toegrus en ons gashere het onmiddellik gehelp met versoeke en is baie vriendelik. Baie privaat, perfek vir lekker rus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Beste Janine,

Dankie vir jou terugvoer, dit is altyd vir ons lekker om die mooi omgewing met gaste te deel. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Amanda

Kleinerivier Cottages
Margie A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, warm, comfortable, well-equipped cottage in pleasant, quiet surroundings.

Cosy cottage on a working farm. Well-equipped and comfortable, warm fireplace inside with firewood provided. Perhaps it would be a good idea to include GPS coordinates on the booking confirmation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Many thanks for the kind review, the GPS coordinates will be added to our booking confirmation as per your suggestion.

Kind regards,
Amanda

Kleinerivier Cottages
Johannes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie!

Ons het die verblyf by Kleinerivier aangenaam gevind. Volpunte! Alles is mooi skoon en netjies, uitstekende ligging, stil en landelik. En ons het 'n vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jobst B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jobst B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, quiet and peaceful surrounds, kind and caring owners.

A delightful stone cottage in the middle of a farm. Quiet surrounds and privacy. It was a delightful experience having a herdsman taking the flock of sheep past the cottage. The cottage was sufficiently equipped, clean and neat with a few nice touches, like fresh milk in the refrigerator and more than enough firewood. The owners were most accommodating and helpful. We did have slight problems in finding the place and a few signposts from the main road might help. Make sure that you stock up on groceries etc before Noll's Halte. It is a tiny place with only basic provisions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir twee mense.

Ons het die twee dae baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinerivier Cottages se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer.

Groete,
George en Amanda

Kleinerivier Cottages
Erika M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. Baie aangename verblyf.

Ten spyte van die koue het die Martins die verblyf baie aangenaam gemaak deur selfs moeite te doen om warm komberse en elektriese komberse te voorsien. Werklik 'n aangename belewenis. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike waarde vir geld in ’n rustige plaasomgewing.

Die kothuis is fantasties toegerus en het alles wat mens nodig het — selfs plastieksakkies vir oorskietkos. Dis klein deurdagte dingetjies soos dié wat prys en danksegging verdien. Ons kon boonop net die vuur aan die brand steek — die houtjies was reeds met ons aankoms gepak! Die ontvangs was besonders vriendelik en Amanda was deurentyd net 'n e-pos of oproep ver. Die ligging is ideaal vir ’n rustige wegbreek en dat die TV nie tydens ons verblyf in die kothuis was nie, het ons glad nie gepla nie. Die uitsig oor die Langkloof is lieflik. Die plaas is naby die grootpad vir maklike toegang, maar ver genoeg weg sodat die geraas van motors nie gehoor kon word nie. Ons kan Kleinerivier Cottage ten sterkste aanbeveel. Dis regtig die perfekte plek om op die R62 te oornag of selfs om vir langer aan te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plek waar mens rustig kan wees en ontspan in stilte.

Kleinerivier Cottage bied meer as wat mens verwag of vra; lekker plaas stilte en rustigheid, mooi voëlgeluide en selfs skaap geblêr in die verte. Die eienaars is gasvry en hulpvaardig en bederf mens ook met 'n plaasrit na die dam en uitkykpunt met fantastiese uitsig. Vleisbraai onder die sterrehemel was wonderlik en mens kan ook vuur maak in die herd binne die cottage gedurende die winter. Indien ons die lewe behou, gaan ons beslis weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zaza B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in 'n netjiese en goed ingerigte kothuis.

Ons het heerlik vuur gemaak en gebraai binne-in die vuurherd, en gewens ons kon nog 'n dag bly! Baie vriendelike en gasvrye ontvangs, baie dankie. Ons sal dit sterk oorweeg om weer van die verblyf gebruik te maak, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 56, Noll, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkZDM1NGM4LTUxODctNDE2MS05YThmLTkzZWJhNTIzYTQzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Farm 56 Noll 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.774278146316 22.877950072289