Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinfontein

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Witkaree
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Klipspringer
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Hartebees
Selfsorg.
Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Kampeerplek
Staanplek.
Huisreëls

- Al die eenhede en kampeerstaanplekke het toegang tot WiFi (gaste betaal ekstra vir oormatige gebruik).
- Die water in ons krane is getoets en is veilig om te drink.
- Kleinfontein is "groen" en die meeste van ons afval word herwin.
- Ons gruispaaie word deur stappers en wilde diere gebruik, so ry asb. stadig en versigtig.
- Geen geraas of harde musiek word op die plaas toegelaat nie en stilte is vanaf 22:00 tot 08:00.
- Braaihout is te koop - doen navraag by die ontvangs.
- Rook verbode in die eenhede.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Gaste wat laat in- en uitklok sal vir die volle gekwoteerde waarde aanspreeklik wees.
- Bykomende gaste betaal ekstra tariewe.
- Bespreking kan slegs bevestig word wanneer die deposito ontvang is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59d6820c7fa86574f2e57495e6d5455f5b4e15f41f00739e7ff5d6191723cc25f1cd2821892f11327aee6c3d5f568b97ea3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.096592 19.056583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem