6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Glen Eden Estate, Glen Eden, 4680, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinhuisie is 'n knus kothuis in Glen Eden en het 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en oseaan.
Die eenheid bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, 'n stort, wasbak en toilet. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed.
Die hoofleefarea het 'n kombuis, eetarea en sitarea met 'n enkelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Buite is 'n vermaakarea met stoepmeubels en braaigeriewe. Die kothuis is stapafstand na die strand toe waar gaste kan swem, visvang, branderplankry of roei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Manda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Glen Eden Estate, Glen Eden, 4680, Oos-Kaap
- Gaste dink Kleinhuisie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Glen Eden Estate, Glen Eden, 4680, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang