Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Albertynstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kleinmond House is 'n huislike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond wat gerieflik gemeubileer is en stapafstand vanaf winkels, restaurante, kunsgalerye, koffiewinkels en die strand geleë is. Die huis het 'n puik ligging, met pragtige see-uitsigte en die geluid en reuk van die branders in die agtergrond. Die kusvoetpad kronkel voor die huis verby en maak dit gerieflik vir gaste om langs die see en in die Palmiet Natuurreservaat te gaan stap. Kleinmond House is perfek vir 'n seevakansie saam met kinders en kleinkinders.

Kleinmond House het slaapplek vir 6-7 volwassenes en 2-3 kinders. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n aparte ingang. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n sitarea, en die derde slaapkamer het 1 standaard-enkelbed en 2 kleiner enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die volledige gesinsbadkamer het 'n bad en 'n stort. 100% katoenlinne word voorsien en handdoeke kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.

Die aparte kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n tafel wat sitplek vir 8 gaste bied. Die knus sitkamer het 'n kaggel en 'n pragtige see-uitsig. Daar is 'n TV met OpenView.

Die kaggel maak die huis ideaal vir ’n winterwegbreek. Daar is 'n onderdak-patio met 'n etenstafel wat beskut is teen die Suid-Ooster in die somer, met 'n draagbare braai.

Die Kogelberg Natuurreservaat is 1,8 km weg en bied voetslaan en gaste kan in die Palmietrivier swem. Harold Porter Botaniese Tuin is 10 km ver in Bettysbaai.

Die huis is rolstoelvriendelik. Daar is ook 'n oprit wat toegang bied tot die ekstra breë ingangsdeur.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinmond House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Kleinmond House
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Ligging

  • Albertynstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Albertynstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bcc3ba609fb18598ae4a2f8880c648b55db06d819ad8c9107a24e1d0721b2daab62264eb3f98b49eb7ecd1ba4e03b3ca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Albertyn Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 12:00 -34.345224108703 19.00996147992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem