Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guest Farm

Eenhede 1, 5 en 8
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenhede 1, 5 en 8 het elk slaapplek vir tot 4 mense, so dis geskik vir 'n gesin. Die eenhede het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie of yskas, 'n mikrogolfoond of 'n stoof met 'n oond en eetgerei en breekware. Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede sluit die volgende in: lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenhede 2 en 6
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede is oopplan en die slaapareas het 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed. Die eenhede het ook 'n en suite-stortkamer met 'n wasbak en toilet. Die kombuisie bevat die nodige geriewe soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede sluit die volgende in: lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 3 het slaapplek vir 'n maksimum van 2 persone en is oopplan in uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie met die basiese toestelle en geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 4 het slaapplek vir maksimum 6 mense en bevat 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die eenheid het 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ander toestelle. Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede sluit die volgende in: lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 7 het slaapplek vir tot 3 mense en bevat 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-stortkamer asook 1 enkelbed in die leefarea. Die eenheid het ook 'n kombuisie met die basiese toestelle om maaltye voor te berei. Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede sluit die volgende in: lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8bebd8ed59bfa4ec8a3b2a9a9b02112ddcfd67c0ef8da492e816f619c95624aa05a029e00a5d9c52c3e92ebe6844bd501d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem