+61
Gastehuis in Calvinia

Kleinplasie Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 206 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Xagene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Ja, baie lekker gebly. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut ontspannend. Die plaasdam was cozy en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Michelle M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great overnight stay. Spacious and neat unit. The hosts were very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Good day, Michelle Thank you for the review. We do appreciate it very much.

Elize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Skoon, netjiese eenheid. Na 'n lang dag op die pad, was die stilte kos vir die siel. Die eenheid was skoon, netjies, en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Goeie dag, Elize. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

Damian M
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Welverdiend! As jy hou van stilte en rus, is Kleinplasie die beste vir dit! Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Baie dankie, Damian, vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit opreg. Hoop jy kom kuier gou weer.

Ruan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie gerieflik. Baie lekker, netjies, spasie en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit opreg.

Frieda D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Ons het baie lekker daar oorgebly. Soos 'n groen oase; pragtige tuin met 'n heerlike braai-area! Paar voorstelle: 1. Ysbakkies. 2. 'n Rubbermatjie in die stort, want die vloer is baie glad. 3. Bedlamp by 'n sleeper coach.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Baie dankie vir die gawe woorde. Ons sal jou voorstelle definitief gebruik, baie dankie. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Diane S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Rustig, stil en vreedsaam. Ons het lekker gebly. Die huisie was gerieflik en het alles wat ons nodig gehad het. Daar kan miskien net 'n spieel ingesit word indien moontlik. Die stort was heerlik en die lugversorger beslis 'n bonus. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Goeie dag, Diane. Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons sal beslis aandag gee aan jou versoek.

Susann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Ons het die akkommodasie aangenaam gevind vir oornagverblyf. Ons het lekker gebly en kan Kleinplasie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kleinplasie Guesthouse
Kleinplasie Gastehuis
Baie dankie vir die pragtige woorde en die aanbeveling. Ons is bly julle het lekker gebly. Sien julle gou weer.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Kleinplasie
Guesthouse ...

Eiendomme 2

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R944
20 % AF
R 944 R 756
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R944
20 % AF
R 944 R 756
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R944
20 % AF
R 944 R 756
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Kleinplasie, Witwal plots, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd08fde2b84b09be1ba568205c5151ba79d6e9460953bd6ac05eb854fb4ec0d4eb17f8f733a492258b12894d84edfc8fcdad3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R944 nouVanaf R755 per nag (plek vir 3) 206 5 1 5 Kleinplasie Witwal plots 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.462621305857 19.80058863759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang