Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipdrift Akkommodasie

  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdriftplaas, R316, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipdrift Akkommodasie is op 'n plaas in die hartjie van die Overberg, net 28 km vanaf Caledon. Dis op die oewer van die prentjiemooi Keinrivier met 'n uitsig op die Akkedisberge. Dié groot plaaswerf is die ideale speelplek vir kinders.

Verblyf word in 6 eenhede gebied. Die eerste 2 eenhede het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed en is ideaal vir 'n gesin. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die ander 4 eenhede het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke eenheid het kasruimte en 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook braaigeriewe.

Die Plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste in 4 kamers. Kamer 1, 2 en 4 het elk 'n dubbelbed en enkelbed. Kamer 3 het 3 enkelbedddens. Die Plaashuis het ook 3 badkamers. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Breekware en eetgerei is beskikbaar. Die Plaashuis het 'n ingeboude braai sowel as 'n braaidrom buite vir die heerlike someraande.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge op die plaas sluit stap en voetslaan in. Gaste kan ook hul visstokke bring en lyn in die Kleinrivier natmaak. Die plaas is die ideale basis vir daguitstappies na Hermanus vir walviskyk of vir die avontuurlustiges wat in Gansbaai wil haaihokduik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Klipdrift Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maricke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 4

Ligging

  • Klipdriftplaas, R316, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipdrift Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdriftplaas, R316, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ad147abc4431f8d115dc418803dc74d23e057300b723af422dca52a0ced67f9fd8b8917ac3530c30eb9e75388f5cae40c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Klipdrift Farm R316 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360442303706 19.630366249728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem