Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipgat Gastehuis

House
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n bad en stort deel. Daar is 'n buitestort, asook 'n buitetoilet. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed, asook ’n enkelbed. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Aandete en ontbyt is op versoek beskikbaar. Gaste kan in die sitarea ontspan en van die binnebraaigeriewe gebruik maak. Lugversorging, plafonwaaiers en DStv is beskikbaar. Daar is 'n boma en 'n swembad op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete beskikbaar op versoek.
Let asb. daarop dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag by die instansie doen oor die toestand van die pad voordat hulle ’n bespreking maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nyala
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Njala het 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is met 'n stort, wasbak en 'n toilet toegerus. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid lei na 'n beskutte stoep met buitesitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete beskikbaar op versoek.
Let asb. daarop dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag by die instansie doen oor die toestand van die pad voordat hulle ’n bespreking maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljNWM3ODhkLTU2ZTUtNGNmNi1hOTllLTEwN2ZhYTFjMmQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Farm Klipgat Off the R511 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.677393519616 27.455172574388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem