Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipgooi Woonstel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Klipgooi Woonstel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anton U - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gelee, bekostigbare basiese verblyf.

Lekker gekuier, die verblyf is baie goed gelee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie Anton. Dit was lekker om julle te ontvang by Klipgooi. Klipgooigroete.

Klipgooi Woonstel
Annelise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilige area.

Baie lekker plekkie, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Annelise,

Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle by Klipgooi te ontvang.

Klipgooigroete

Klipgooi Woonstel
Eddie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V
Gesin met tieners

Gemaklik, naby alles en 'n lekker blyplek.

Klipgooi was fantasties, die ligging is uitstekend en in die besige seisoen is jy loopafstand van alles. Ons motor het maar min gewerk in die 10 dae. Die woonstel is gerieflik met 2 slaapkamers en 2 badkamers, en die kombuis is gemaklik. Dit is baie netjies en skoon, en die strand is 'n paar honderd meter van die woonstel af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Eddie,
Dit was net 'n plesier om julle by Klipgooi te ontvang en julle entoesiasme te beleef. Ek hoop ons sien julle in die toekoms weer by Klipgooi.

Klipgooi Woonstel
Lizel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V
Gesin met tieners

Rest and peace.

Was very enjoyable. The place was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Lizel. It was a privilege to welcome you at Klipgooi. You are welcome at any time to visit us again. Klipgooigroete

Klipgooi Woonstel
Louis C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Heerlik gebly, gerieflik, veilig, privaat en in ’n stil woonbuurt naby alles.

Ek en my suster het verblyf gesoek met 2 slaapkamers, maar tog bekostigbaar. TV, WiFi en internet was nie vereistes nie, want dit jaag die kostes van verblyf net op wat ons betref. En dis net mooi wat ons gekry het teen 'n heel billike tarief. Klipgooi Woonstel is baie gerieflik geleë en die see, ATKV Hartenbos, winkels, eetplekke en die waterfront by die ATKV is gerieflik naby en binne stapafstand. Ons voertuig kon langs die woonstel onder 'n boom staan, nou wel nie agter 'n toesluithek soos by die meeste plekke in Suid-Afrika nie, maar die omgewing is baie veilig en ons was heeltemal gemaklik daarmee. 'n Mens kan nog daar rustig in die strate loop sonder om enigsins bedreig te voel. Die woonstel is toegerus met al die nodige en 'n pluspunt is beslis die tweede toilet en stort, benewens die hoofslaapkamer s'n. Ons het 'n heerlike twee nagte daar deurgebring en kan dit vir seker aanbeveel vir enigiemand wat nie begaan is oor TV en WiFi nie - soos ons! Daar is lekker tafels om speletjies op te speel i.p.v. om TV te kyk of op die selfoon rond te kuier, en natuurlik die lieflike see, oop strand en ATKV-wandelpaadjie langs die see om te geniet! Vir diegene wat wil braai, is daar 'n losstaande braaier beskikbaar. Opsommend: Ons sal enige tyd weer daar gaan bly as die geleentheid hom voordoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Louis

Dankie vir jou volledige resensie. Ek is bly as julle die tyd in Klipgooi geniet het. Dit was lekker om jou te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Pieter U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter U
Saam met vriende

Perfekte ligging, alles wat nodig is, baie vriendelike ontvangs.

Heerlike tyd in Klipgooi Woonstel, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie Pieter.

Dit was lekker om julle te ontmoet. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Veronica P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Saam met vriende

Sal beslis weer by Klipgooi Woonstel gaan kuier.

Gemaklike en veilige verblyf loop afstand van die ATKV Oord en strand. Alles wat nodig is, was beskikbaar en baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Veronica, ek is baie bly julle kon 'n langverwagte see-vakansie geniet. Julle is enige tyd weer welkom by Klipgooi.

Klipgooi Woonstel
Manzi J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manzi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese en alles-in-een plekkie.

Rustige omgewing, baie oulike plekkie, met alles wat mens nodig het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Manzi,

Ek is baie bly julle het die tyd in Klipgooi geniet. Ek hoop om julle volgende keer te ontmoet.

Klipgooigroete

Klipgooi Woonstel
Alna S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid het alles wat mens nodig het om kommervry te bly sonder om ekstra items saam te bring.

Klipgooi het voorsiening gemaak vir kragprobleme - gasbottel met plaat en batterylig was beskikbaar vir gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Alna,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat julle lekker gebly het. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Klipgooigroete

Klipgooi Woonstel
Lindie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P
Gesin met klein kinders

Ons het vir 'n langnaweek in Hartenbos gekuier met ons twee klein kindertjies.

Ons is vriendelik ontvang by Klipgooi. Die huisie was baie mooi netjies en skoon. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het vir die 4 dae, alhoewel ons meestal net daar geslaap het. Die tuin is lekker groot met spasie vir kinders om te speel en ons voertuig in te trek. Stapafstand van die strand en winkels. Ons sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klipgooi is 'n pragtige en stil plekkie.

Ons het heerlik gekuier. Klipgooi het alles wat jy nodig het en is naby die see sowel as die winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Annelie, dit was lekker om julle gesin te ontvang by Klipgooi. Ek hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang. Klipgooigroete

Klipgooi Woonstel
Gerrit D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D
Saam met vriende

Heerlik ontspan.

Baie dankie aan Jeanette wat ons so vriendelik ontvang het. Ons het heerkik gebly en baie dankie ook dat jy in kontak gebly het al was jy self op vakansie weg. Dit wys net weer dat jy omgee vir jou gaste. Ek hoop om binnekort weer te kom kuier by jul. Nogmaals dankie vir netjiese, skoon en gemaklike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Gerrit en vriende

Dit is heerlik om gaste soos julle te ontvang! Dankie dat julle Klipgooi so netjies gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooigroete

Klipgooi Woonstel
Mary S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie lekker gekuier. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons gou laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Mary, dit was so lekker om julle te ontvang. Kom gerus weer vir die motorskou.

Klipgooi Woonstel
Philip S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet.

Best equipped self-catering we have stayed in. Appearances can be very deceiving as we found out. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Philip, I am glad that you found Klipgooi comfortable and well equipped. I hope to see you again in the future. Jeanette

Klipgooi Woonstel
Villeen S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike vakansieakkommodasie.

Klipgooi is gerieflik geleë - stapafstand vanaf die see, winkels en vermaak, maar tog is dit stil en rustig waar die woonstel is. Ons het heerlik gebly daar en sal graag weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Villeen, dit was lekker om julle te ontmoet. Ek ontvang julle graag weer in die toekoms. Jeanette

Klipgooi Woonstel
Morne F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne F
Gesin met tieners

Baie aangename ontvangs. Woonstel skoon en netjies en gerieflik geleë. Sal weer daar wil bespreek en vir al my familie en vriende aanbeveel.

Klipgooi Woonstel is skoon en netjies met als wat nodig is. Die woonstel is 'n klipgooi van die see en winkelssentrum. Vermaak vir oud en jonk is naby geleë. Jeanette is baie vriendelik en altyd gewillig om te help met enige iets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Morne, dit was 'n plesier om julle as gaste in Klipgooi te akkommodeer. Ek sien uit na die volgende besoek. Jeanette

Klipgooi Woonstel
Willem D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met vriende

Aangenaam.

Eienaar het ons vriendelik ingewag met ons aankoms en deur alles gegaan. Alles was netjies en skoon. Ons het die kombuis en braaigeriewe gebruik. Al die plekke waarheen ons wou gaan was maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Willem. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien julle graag weer in die toekoms.

Klipgooi Woonstel
Belia J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en lekker gekuier.

Sal definitief Klipgooi aanbeveel, netjies en skoon en goed ingerig. Als wat jy nodig het. Stapafstand van die strand af. Asook van winkels en eetplekke. Sal enige tyd weer daar bespreek, Rustige en veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Belia,

Ek is altyd bly as my gaste hulle verblyf geniet. Ek ontvang julle graag weer in die toekoms.

Klipgooi Woonstel
Chantal H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H
Gesin met klein kinders

Pynlik netjies en loopafstand van alles af.

Die ligging van klipgooi is perfek! Loopafstand van die mall van die see en van die Saterdag-boeremark. Klipgooi het alles gehad wat ons benodig het of die krag aan of af was, daar is voorsiening gemaak. Ons sal definitief weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Chantal
Baie dankie vir die resensie en dankie dat julle alles so mooi skoon gelos het. Julle is enige tyd weer welkom.
Klipgooi-groete

Klipgooi Woonstel
Sanri S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanri S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en loopafstand van die strand.

Netjiese plekkie met alles wat mens nodig het. Jeanette is 'n vriendelike gasvrou wat baie vinnig help met 'n krisis situasie. Die plekkie is rustig, veilig en 'n kort stappie na die strand. Ek sal Klipgooi aanbeveel vir enigiemand wat hou van 'n rustige see vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie Sanri. Dit was lekker om julle te ontvang en die plek is pragtig netjies gelos. As julle weer begin verlang na die see is julle baie welkom.

Klipgooi Woonstel
Hennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik. Waarde vir geld.

Was heerlik om die vakansie daar deur te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie, Hennie. Dit was lekker om julle te leer ken. Julle is enige tyd weer welkom by Klipgooi.

Klipgooi Woonstel
Pieter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Als wat jy nodig het, lekker gebly!

Dankie vir vriendelike ontvangs sal plekkie aanbeveel enige tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria U - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria U
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecil Clive R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil Clive R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely value for your money.

Walking distance from everything and will definitely use it in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Rustige omgewing en stapafstand van strand.

Goeie en vriendelike ontvangs. Als wat nodig was, was beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Hallo Eugene.
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Andre O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Gesin met klein kinders

Goed geleë met vriendelike diens.

Lekker naby die see en ander geriewe. Vriendelike diens en als wat benodig word in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie Andre. Dt was lekker om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Mardi B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Beste plek, naby aan die strand en seefront, rustige en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste by Klipgooi te ontvang. Sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Klipgooi Woonstel
Shaunton S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaunton S
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ek gee dit 10 uit 10. Skoon, stapafstand van die see en winkeksentrum af. Rustige stil area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dit was lekker om julle familie by Klipgooi te ontvang. Die huis is pragtig skoon agter gelaat. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Chere D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chere D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker

Ons was vriendelik ontvang en ons het die verblyf baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Sien julle graag weer in die toekoms.

Klipgooi Woonstel
Laetitia W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia W
Gesin met klein kinders

Ons is baie vriendelik verwelkom en die crunchie koekies was heerlik saam met ons oggendkoffietjie.

Die woonstel is baie skoon en netjies en 10/10 kan gegee word vir gasvryheid van die eienares. Indien gaste vir 'n langer tydperk sou bly en lief is om sport te kyk, sal die afwesigheid van 'n TV beslis 'n tekortkoming wees. Ons sal beslis weer in die toekoms daar bly vir vinnige naweekwegbrekie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altus B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altus B
Gesin met tieners

Lekker gemaklike en skoon verblyf, wat 'n klipgooi van als is. Hoop ons kan weer daar uitkom.

Ons is persoonlik ontvang deur Jeanette en sy het baie moeite gedoen om seker te maak ons was lekker tuis. Lekker stapafstand na winkels, markies, see en strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Beste Altus en gesin.
Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Bernadette K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K
Gesin met tieners

Behalwe vir die wind was die verblyf aangenaam.

Netjiese plekkie wat sentraal geleë is wat ek vir enige een aal aanbeveel. Eienaar het ons persoonlik kom ontmoet en seker gemaak alles is 100%. 'n Klein oondjie ontbreek net in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie Bernadette, dit was 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom.

Klipgooi Woonstel
Hennie W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie W
Gesin met tieners

Baie dankie aan Klipgooi, julle plekkie was baie goed,.

Alles is loopafstand en dit was 'n baie lekker sewe dae, ek sal weer volgende jaar inboek. Huis is net lekker vir gesin van 4 en is baie naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgooi Woonstel se terugvoer

Dankie Hennie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Klipgooi Woonstel
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomplaats-weg 4, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0YKf8BaBvGh7N1P4lTW8SkYJ9i9DA8WdYDb9n1RyV3FZlwVuM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 4 Boomplaats Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.129319132073 22.114316119049