+56
Selfsorg in Fraserburg

Klipheuvels Guest Farm

Gaste Eenheid
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank slegs vir kinders. 'n Stort, 'n wasbak en 'n toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien. Die eenheid het 'n TV met Netflix sowel as 'n gasverwarmer vir die winter.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Gas
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Netflix
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Gas
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km lank na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het en op die perseel woon.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste vir gaste wat langer bly.
Elektrisiteit word deur sonkrag voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Steen Huisie
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer, 'n oopplan-badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n houtstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel, 'n slaapbank vir 'n kind en 'n muurgemonteerde TV met Netflix en DSTV. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en 'n buite-eetkamerstel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Slaapkamers
Verwarmer
Gas
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Netflix
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Vuurmaakhout
Ekstra koste
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Slaapkamers
Waaier
Verwarmer
Gas
Vermaak
DStv
Volle pakket
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit ’n yskassie, mikrogolfoond, houtvuur-stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 10 km lank na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaars hulle eie troeteldiere het en op die perseel woon.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste vir gaste wat langer bly.
Elektrisiteit word deur sonkrag voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off Rante AP2259, Klipheuvels Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA975add5b331d2f9522951765c8a88cac02c61a17c0eb45399209de65dafdb5bf3f766e98c351a49dfdf133af86a365f8a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Off Rante AP2259 Klipheuvels Farm 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.988438851656 21.473702893696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang