+57
Selfsorg in Fraserburg

Klipheuvels Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Danie K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Versteekte juweel tussen die uitgestrekte Karoo vlaktes. Alles was perfek, van die kommunikasie voor ons aankoms, tot die warm verwelkoming van beide Gert en Maureen. Die eenhede is toegerus met alles wat mens kan nodig hê, en is pragtig en smaakvol ingerig. Al wat ons sou verander, was om volgende keer langer te kan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker ervaring. Heerlike verblyf. Wonderlike gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

A great overnight stop! Peaceful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was uitstekend, netheid, gasvryheid. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Dit was uitstekend, netheid, gasvryheid. Sal dit aanbeveel vir enige persoon. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik rustig vir my siel. Ons het heerlik gebly. Baie rustige omgewing, met boomblare wat ritsel en voëls wat sing en skapies wat blêr. Die eienaars was wonderlik gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriel V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustig, vreedsaam, fantasties. Absoluut fantasties! Dit was so heerlik rustig, skoon, privaat en ideaal geleë op die halfpadpunt in my reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie aangenaam. Baie aangenaam. Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Delightful farm stay. It was wonderful. The cottage had everything we needed and the view from the stoep watching the ewes and young lambs was delightful. Maureen and her husband were very friendly and welcoming. As an unexpected bonus, we could sit outside and listen to light rain pattering on the tin roof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rusplek. Baie rustige verblyf met 'n plaas atmosfeer - netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Pragtige Karoo landskappe, stilte, helder sterrehemel en hartlike gasvryheid. Heerlik gebly in die stilte van die Karoo met spesiale gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
15 % AF
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
15 % AF
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
15 % AF
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Off Rante AP2259, Klipheuvels Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55fe97cbc00ebb2d8bdba8723f1bf52adc5f6245522cb9185d6e082c0afaf2dc98ce221c9f6e2ad95ee4297fef55eda7fbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 3) 66 5 1 5 Off Rante AP2259 Klipheuvels Farm 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.988438851656 21.473702893696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang