Kliphotel Country Store

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kliphotel Country Store is in die Langkloofvallei geleë. langs die R62, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing.

Dié hotel het nog steeds sy historiese uitleg van 1931 en beskik oor 4 slaapkamers wat in 'n lang gang is wat dit ideaal vir groepe maak. Elke kamer het 'n dubbelbed, verwarmer en 'n lessenaar. Linne en handdoeke word voorsien. Kamer 1 en 2 het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en kamer 3 en 4 maak gebruik van twee storte langs die ketting-toilette. Let wel dat die kamers nie TV's het nie.

Die kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Gaste kan ook maaltye in die hotel se restaurant geniet en in die sitkamer ontspan.

Besoekers aan Kliphotel Country Store kan op die groot stoep wat oor die omgewing uitkyk ontspan, sterrekyk, en die sonsopkoms en sonsondergang geniet. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kliphotel Country Store gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R604 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za