Gauteng Akkommodasie by Klipkop Lighthouse | LekkeSlaap
+46

Klipkop Lighthouse

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klipkop Lighthouse is in 'n natuurreservaat, 25 km oos vanaf Silver Lakes en 25 km suid vanaf Bronkhorstspruit geleë. Die reservaat bied 'n tuiste aand verskeie wild en is die ideale bestemming vir gaste op soek na 'n rustige bosveld-wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 5 slaapkamers, elk met slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers geskik vir 1 of 2 addisionele beddens op versoek vir kinders onder 12 jaar. Drie van die kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Een kamer het 'n koninggrootte-bed in en nog 'n kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en gemeenskaplike toilette, gastesitkamer, kombuisgeriewe, braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste om te benut. Daar is ook veilige parkeerplek.

Elke kamer bied toegang na 'n onderdakstoepe en tuin en twee dubbelkamers lei na die swembadarea.

Doendinge op die reservaat sluit swem, wildkyk en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Klipkop Lighthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
  • Gaste dink Klipkop Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMOP0Qjeruq29FKD41GNXeZV7kzk3OPKJE3jARBor9puXsItDw9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 26 L.H Klipkop 1517 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.9102552 28.4964484
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za