Klipkoppie Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klipkoppie Cottage bied verblyf in 'n stil buurt in Nelspruit. Die perseel word omring deur lowerryke tuine en is gerieflik naby Van Riebeeck Park se sportgeriewe en MediClinic en minder as 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede. 2 van die eenhede kan apart of saam gehuur word en het slaapplek vir 'n gesin van 4 tot 6. Daar is 2 kothuise met lugversorging met slaapplek vir 3 gaste waarvan 2 volwassenes en 1 'n kind is en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met volledige DStv, Netflix en Showmax, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die derde eenheid, Janfrederik, is 'n luukse tweeslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang en 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Albei kamers het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Gaste het toegang tot 'n privaat, lowerryke tuin met 'n klomp voëlspesies en 'n groot, sprankelende swembad. Die gashere is 'n gesin van 4 wat op die perseel langsaan bly. Hulle het 3 honde.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klipkoppie Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za