Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkraal Gasteplaas

Kiepersol
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kiepersol is 'n afgeleë huis in die wildkamp. Kiepersol het geen elektrisiteit nie en maak van sonkrag en gas gebruik. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad in die badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen vierwielmotorfietse of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Taaibos
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Taaibos is die mees afgeleë kothuis van al 3 eenhede. Dit is omring deur hoëveldheuwels en is slegs met 'n 4x4-voertuig bereikbaar. Taaibos het geen elektrisiteit nie en maak van sonkrag en gas gebruik. Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen vierwielmotorfietse of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blinkblaar
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blinkblaar is 'n afgeleë huis in die wildkamp en spog met pragtige uitsigte op die Suikerbosrandheuwels en oor die grasveld. Dit het geen elektrisiteit nie en maak net van sonkrag en gas gebruik. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n lapa met 'n vuurput en 'n kaggel in die leefarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen vierwielmotorfietse of troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHFrP9GGtiOFmRieTuJqT7OnkXXajUuvQxfozaps8YSECumc0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Rietfontein Farm 461 IR Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.795945615475 28.229147707004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem