We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Klipmossel | LekkeSlaap
+47

Klipmossel

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Klipmossel
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marlene N - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene N
Saam met vriende

Luuks!

Baie dankie vir ongelooflike, luukse en gerieflike akkommodasie. Alles was presies soos ons dit verkies. Ons sal nooit weer van ander akkommodasie op Paternoster gebruik maak nie.

Mickey S - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey S
Saam met vriende

Ongelooflikste naweek met die beste akkommodasie.

Top of the range. Baie netjies en baie luuks. Ideale plek vir naweek en selfs langer.

Khanyisa T - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and great experience.

Only issue is we were told there is no Wi-Fi by the travel agent, when we got there but there was and didn't understand why he would utter such.

Alta D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Gesin met tieners

Netjies, en gerieflik.

Die eenheid is baie netjies en toegerus met alles wat nodig is. Dit is naby die strand en die area is tog uit die gewoel van die dorp. Stoep met braai is lieflik. Perfek vir 'n naweek en klein gesin. Indien meer dae of meer persone gaan die yskas/vrieskas te klein wees. Sal beslis weer bespreek.

Marthie H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie H
Saam met vriende

Fantastiese kuierstoep.

Alles is baie modern en netjies. Baie lekker gebly. Alarm was bietjie irriterend.

Karien D - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend. Pragtige kusdorp met baie restaurante om van te kies en keur.

Fantastiese verblyf. Luuks. Mal oor die kombuis en badkamers.

Cecilia V - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Splinternuwe, moderne, pragtige eenheid net stapafstand van die strand af.

Ons het 'n heerlike tyd gehad in Klipmossel. Die eenheid is splinternuut en baie smaakvol gemeubileer. Naby aan die strand met selfs 'n klein see-uitsig.

Lorraine J - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine J
Gesin met tieners

Fantasties.

Heerlik gebly by Klipmossel. Baie netjies en moderne eenheid. Gerieflik en netjies. Lekker naby aan die strand.

Elizabeth Jean D - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Jean D
Gesin met tieners

Klipmossel is a hidden gem in Bek Baai, Paternoster.

What a beautiful self-catering unit, within walking distance to a beautiful beach with secluded bays and to the Paternoster Waterfront. The unit is modern, clean and tastefully decorated with everything you need for a magical holiday. The kitchen is equipped with good cooking utensils and very good quality cutlery and crockery. I would definitely recommend it for a relaxing getaway.

Arno Lombard L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno Lombard L
Gesin met klein kinders

Super-spesiaal, salig, stil met 'n sprinkle of luxury.

Moderne eenheid, smaakvol gemeubileer met unieke dekor-items en ontwerp. Spasie is funksioneel en ons hou van al die "attention to detail. Die ambience van die verskillende vertrekke is te danke aan slim beligting, veral in die badkamer. Die storte spuit sterk en jy kan hom stel om heerlik warm en yskoud te word wat bydrae tot 'n pleasant experience. Dis hoe ek daarvan hou. Die beddens het goeie kwaliteit linne, asook kussings en duvet vir 'n fantastiese nagrus ─ baie belangrik vir ons. Dis ook wonderlik dat hulle solarpanele het wat help dat loadshedding jou nie heeltemal beïnvloed nie, jy kan steeds jou WiFi, TV, warm stort en sekere ligte benut. Die inligtingsblad is volledig, help om te weet hoe alles in die huisie werk, asook voorstelle vir eetplekkies en besienswaardighede in die area. Klipmossel was soos a home away from home. Ons kon die see geniet van die stoep/braai-area asook die valk broeipaar en kuikens wat ons van daar af kon dophou. Dankie vir al die special touches ons waardeer dit, veral die oulike, nuwe legkaarte met speletjies van Holland wat ons saam kon geniet. Die yskas en yshokkie was net te klein vir al ons vars kos en vleis. Ons sal vir seker weer by Bokoog kom bly, dit was 'n pleasant experience.

Thando M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thando M
Saam met vriende

Klipmossel is absolutely beautiful.

It's exactly as the pictures depict, absolutely gorgeous. Love the modern look and feel of the house, everything you can possibly think of in a rental was available, and more. It really made our stay amazing and super comfortable, so much that we barely left the house. One thing I would recommend is having rubbish bins on the property, as we struggled to find one on the premises. We shall definitely visit again for a longer stay. Thank you

Gail O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail O
Saam met vriende

Ons het die naweek ongelooflik geniet.

Sien sterre.

Estelle P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Gesin met tieners

Much needed peace and quiet.

Cleanliness and the latest appliances are a huge plus. Plus the modern interior.

Kimm J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kimm J
Saam met vriende

Fantastic

We enjoyed our stay in Kaneel, it was so pleasant. The place was clean with modernized technologies. Only thing I would have liked was a TV in the room, but that's not a train smash. We will definitely book again.

Kerryn L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a beautifully styled apartment with everything you'd want and more. Meticulous attention to detail and wonderful organisation leading up to our stay.

This apartment has everything you would need for your stay, and more. From underfloor heating, aircon and security shutters on every door and window, this accommodation focuses on both form and function. Great value for money.

Verena B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena B
Saam met vriende

Klipmossel was incredible beautiful, tastefully decorated, spacious, neat, just fantastic.

Our most enjoyable stay during our trip to the flowers.

Frederik B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik B
Saam met vriende

Een woord - wow!

Klipmossel (BokOog) - het alle verwagtinge oortref. Dit is nuut, skoon, goeie see-uitsig met al die luukshede en bykomstighede wat Klipmossel bied. Daar het absoluut niks geskort nie. Ek en my vriende het 'n absolute fees en heerlike, rustige tydjie beleef. Sentraal geleë en binne bereik van die hart van die dorp. Ek sal Klipmossel enige tyd weer wil besoek en sal dit definitief aanbeveel.

Dj M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj M
Gesin met klein kinders

Baie mooi en nuut, daar is moeite gedoen en 'n mens voel goed om daar te bly!

Goed uitgelê met al die geriewe, baie mooi en daar is moeite gedoen om te verseker gaste bly lekker! Sal vir seker weer daar gaan bly!

Kenishia A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenishia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, but this is not a place for winter.

The house was nice, but I hated the fact that we did not have warm water the whole Saturday. We called them to tell them about the water and they said they will send someone, but did not. Later they called and said water will be warm in half an hour. People don't only wash at night, some of us wash in the morning as well. And it is winter, people need warm water. The window in the roof on top of the bed dripped water on the bed the whole night, not cool at all. But the rest was great.

Ronel W - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

It was quiet, close to the beach. The unit was clean, beautifully furnished and modern.

Chrizaan S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing dorpie, beautiful moderne plekkie, heerlik gekuier.

Het baie lekker gebly by Klipmossel. Mooi moderne plekkie met als in wat jy benodig, en 'n lekker buitebraai met 'n beautiful view! Sal beslis weer daar boek.

Celeste V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Enjoyed the modern trappings and the eco-friendly appliances.

Very modern apartment, perfect for a quick getaway.

Reon C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reon C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Baie lekker gebly, top plek met alles wat 'n mens nodig het. Sal vir seker weer daar bly as ek in die omgewing is.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 22, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd60b617f60d7b34175f646e9f329ea709608db361c659c13b700bd0e76f9ab579b4d4119f25b4085a6954b72774e144bbe15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 22 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.812420188345 17.883022915344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem