Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippan River Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Klippan River Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Eddie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en mooi maar nie weer nie.

Netjies en mooi en ligging by die Limpoporivier is spesiaal, maar die kamer is klein en die gesoem van die waterpomp 24 uur per dag is steurend en raas. Dankie, maar nee dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynold R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynold R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons is heel tevrede met die verblyf, gaan voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, perfek geleë om te oornag as jy die volgende dag oor die grens in Botswana moet gaan.

Pragtige kamers met gemeenskaplike kuierplek by die onderdak lapa, wonderlik vir 'n groep wat oornag. Goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie Hilda, ons waardeer die terugvoer.

Klippan River Lodge
Elaine C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir jou siel na 'n lang dag se reis.

Die 'selfsorg' was 'n probleem omdat ons deur Botswana gereis het; ek het dit nie raakgelees op die webblad nie. Die gasvrou het egter gehelp met braaipakke en klaargemaakte braaibroodjies, hout, ens. baie baie dankie! Die grondpaadjie na die lodge was so bietjie 'hoog' vir ons voertuig. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer daar oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie Elaine, ons waardeer dit.

Klippan River Lodge
Nick B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal sleepover.

This 'lodge' is the ideal sleepover if you travelling from or to Botswana. Pity is does not have a pool or restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Met die groot kombuis en bygeriewe aan te beveel vir enige geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie Quentin. Julle is meer as welkom!

Klippan River Lodge
Nico V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in 'n netjiese woonstel met 'n mooi ligging.

Die aanwysings na Klippan was mooi duidelik en die ontvangs was vriendelik. Die wooneenheid en ander geriewe is baie netjies en het alles wat nodig is. Ons het daar vir 'n troue in die omgewing gebly en sou graag vir 'n langer tyd by Klippan wou deurbring om die omgewing en geriewe te geniet. Dit was baie droog maar ek dink dit sal pragtig wees langs die rivier in die reënseisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie, Nico. Ons waardeer die terugvoer.

Klippan River Lodge
Chantelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle V
Saam met vriende

Aangenaam.

Ons het van ver af gekom (600 km) op pad na 'n troue toe. Ons kon egter nie betyds in check nie en daarom kon ons eers na die troue soontoe gaan. Die mense was baie vriendelik en akkommoderend om ons so laat te help. Die stort het van alle kant af gelek reg deur die badkamer. Overall was dit 'n goeie experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref alle verwagtinge, ons was beïndruk!

Klippan River Lodge is 'n absolute indrukwekkende verblyf opsie en ons was aangenaam verras toe ons daar aankom. David was byderhand om ons te vestig en ons het die verblyf daar verskriklik geniet. Indien ek in die toekoms in daardie rigting reis sal ek definitief nie ander verblyf soek nie. Klippan is vir my! Hoogs aan te bevel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vyver K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vyver K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en geriewe!

Pragtige chalets en netjies onderhou, vriendelike personeel! Moet dalk die bord by die pad weer verf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanel K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanel K
Enkelreisiger

Amazing place.

I will definitely recommend Klippan River Lodge to anyone wanting to overnight before going into Botswana or travelling back to SA. The lodge is situated as you exit the border post, very convenient. The lodge was way above my expectations, I only arrived after dark, David the security guard was very helpful and friendly as was Leon the following morning. I was blown away with the view from my room the next morning overlooking the Limpopo river. I would definitely suggest you arrive before dark to enjoy a sundowner in the tranquil surroundings.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek.

Ek sal beslis Klippan River Lodge aanbeveel aan enigiemand wat wil oornag voordat hulle na Botswana terugkeer of na SA terugkeer. Die lodge is daar geleë as jy die grenspos verlaat, baie gerieflik. Die lodge was ver bo my verwagtinge, ek het eers ná donker aangekom, David die veiligheidswag was baie hulpvaardig en vriendelik soos Leon die volgende oggend was. Ek was weggeslaan met my uitsig die volgende oggend oor die Limpopo-rivier. Ek sal definitief voorstel jy klok voor donker in of 'n skemerkelkie in dié omgewing te geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gareth N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gareth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Besonderse uitsigte. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf was baie gemaklik, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir oorbly na of van Botswana.

Was baie beïndruk met die netheid en gerief van ruim kamers. Braai-areas, kuierarea alles is net puik! Niks kom kort nie. Sal Klippan enige dag aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean and quiet environment.

Klippan River Lodge is a nice, secured place to overnight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frik G

Ongelooflike plek, beide verblyf en ligging.

Klippan River Lodge was baie meer as wat ons verwag het. Heerlike groot kombuis vir selfsorg met alles wat benodig word vir kosmaak. Netjiese, skoon kamers en 'n baie mooi uitsig op die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Awesome diens en stunning plek, gerieflike oorstaan voor grens op pad Botswana toe.

Sal Klippan River Lodge vir enige iemand aanbeveel, die diens, ligging, uitleg en versorging is regtig voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie Gerrit, julle is altyd welkom.

Klippan River Lodge
Corne J - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig, baie vriendelike mense. Sal enige tyd weer gaan kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Julle is enige tyd welkom.

Klippan River Lodge
Louw V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louw V
Saam met vriende

Baie aangename oornagverblyf.

Uitstekende fasiliteite, baie netjiese kamers en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Klippan River Lodge
Riana F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde en die ligging is groot pluspunt!

Baie netjiese verblyf en goeie rusplek voor of na die grens. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Klippan River Lodge
Elaine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Prakties en skoon. Vriendelike mense. Sal weer hier oorstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippan River Lodge se terugvoer

Baie dankie Elaine! Jy is welkom

Klippan River Lodge
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippan Plaas, Tom Burke, 0621, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqVeOIMmADu0jHfc4s8yTZQ5IJFAL78MH0ek5MEYlHfVnKXfnt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Farm Klippan Tom Burke 0621 Limpopo 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.992570293137 27.943481504917