LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klippan River Lodge | LekkeSlaap
+112

Klippan River Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Besprekings is noodsaaklik vir die bootvaarte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, slegs gidshonde.
Wasgoedgeriewe, ys, braaihout en braaipakke is beskikbaar op versoek voor aankoms.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 14 dae voor die inklokdatum, of indien gaste nie opdaag nie, word 75% van die betaling verbeur.
0 - 28 dae voor die inklokdatum, word 50% van die betaling verbeur.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klippan Plaas, Tom Burke, 0621, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqVeOIMmADu0jHfc4s8yTZQ5IJFAL78MH0ek5MEYlHfVnKXfnt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Farm Klippan Tom Burke 0621 Limpopo 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -22.992570293137 27.943481504917
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!