Klippies

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2025 tot 08 Jan 2026 en 10 Dec 2026 to 08 Jan 2027.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2025 tot 08 Jan 2026 en 10 Dec 2026 to 08 Jan 2027.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is nie binnenshuis toegelaat nie.

Wees asseblief versigtig met brandgevare. Geen oop vlamme word buite die braai-area toegelaat nie, en slegs klein vure mag in die braai gemaak word.

Skakel ligte, die TV en alle elektriese toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie, en maak seker dat krane en storte behoorlik toe is. Maak vensters toe en sluit deure wanneer u die eenheid verlaat.

Die eiendom word nie skoongemaak nie. Gaste is verantwoordelik vir die opmaak van hul eie beddens en die was van hul skottelgoed.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Gooi asseblief vullis in die voorsiene vullisdromme weg.

Gebruik water en elektrisiteit spaarsamig.

Geen items mag aan vloere, mure of plafonne vasgemaak word nie. Enige skade aan die eiendom sal aan die gas gehef word.

Wees bedagsaam teenoor bure deur geraas tot 'n minimum te beperk; harde musiek word nie toegelaat nie.

Bestuur behou die reg voor om gaste te vra om onmiddellik te ontruim indien reëls nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 487 Foreshore street, Langstrand, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9fcf132ea8d78cda41495ae41e96e80ba3874a22fe1ca55a057d28b27c4d06f47943d1864380ea216246cb0af94f29fbe2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 19 5 1 5 487 Foreshore street Langstrand Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.831111111111 14.541944444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang