Klippieskraal

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Klippieskraal is in die hartjie van die Bosveld in die Noordwes en is 'n 120 hektaar-wildplaas slegs 1 uur se ry vanaf Pretoria en 25 minute se ry vanaf Brits. Dis die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende.

Gaste kan die hele lodge en kamp bespreek vir 'n spesiale geleentheid, insluitend verjaarsdae en jaareindfunksies. Die lodge en kamp bied selfsorgverblyf. Die kamp bied 4 kamers vir 18 gaste wat elk 'n badkamer en kombuisie het. Daar is ook karavaan- of tentstaanplekke. Die kamer het 'n gemeenskaplike kombuis en badkamers vir die staanplekke.

Daar is 'n groot gemeenskaplike area waar gaste hul etes kan geniet by die tafels, 'n boma, onderdakbraai-arrea en 'n yskas en vrieskas. Geriewe sluit volledige DStv, 'n swembad, veerpyltjiebord en speelarea in. Gaste kan ook hul fietse saambring om die bosveld te verken. Impalas, koedoes, njalas, blesbokke en zebras kom hier voor.

Klippieskraal bied gaste die geleentheid om 'n ekstra Afrika Bosveld-ervaring te geniet met verskeie wild en meer as 200 voëlspesies wat hulle op die privaat kamp kan sien. Die plaas bied vermaak soos kleilat en boeresport vir die jongspan.

Slaapplek

'n Bespreking by Klippieskraal sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 6 persone
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Kroegyskas

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Klippieskraal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 770 per nag (vir 18 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za