Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klippieskraal

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Klippieskraal
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Barbara T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara T

Great venue for a large crowd, close to Joburg.

Place exceeded expectations. Very well stocked with cutlery, crockery, etc. Rooms spacious, living area well furnished. Clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Thank you Barbara.

I'm happy you and your family enjoyed the weekend.

Warm regards

Joy

Klippieskraal
Hyla M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hyla M

Geswem, wild en voëls gekyk, vroeë kersfees gehou en lekker by die vuur gekuier.

Ons het geen selfoon sein gehad. Dit was wonderlik om weg te breek. Die kinders was eers ongelukkig maar het gou agtergekom dat dit fantasies is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P

Wonderlike plek vir 'n klein groepie.

As 'n groep van 12 het ons 'n heerlike naweek gehad. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena H

Dit was puik.

Huisvesting was baie netjies (Dankie vir die bakkie sjokolade, Joy). Die kombuis is goed toegerus. Niks het ontbreek nie. Die dam is voor die verblyf. Diere kom gereeld water drink. Daar is volop voëls. Dit was heerlik om daar tuis te gaan. Ek kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Baie dankie Madgalena , altyd lekker om te hoor gaste is gelukkig met Klippieskraal en waardeer die natuur netso baie soos ons.

Hoop om julle gou weer te sien.

Klippies groete
Joy

Klippieskraal
Rachelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle B

Ongelooflik!

Hierdie was 'kids paradise' wat beteken ouers het 'n heerlike naweek gehad. Ons het dadelik ons volgende naweek daar bespreek. Kinders word daar aanvaar vir kind wees. Ideaal vir 'n groot groep mense aangesien die kamers en die kuier area apart is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Baie dankie Rachelle

Ons sien uit om julle weer hier by Klippieskraal te verwelkom en is baie bly julle het dit so geniet.

Klippieskraal Groete
Joy

Klippieskraal
Anneke J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J

Klippieskraal is alles wat ons wil hê in een plek.

Naby die huis, gemaklik, rustig, in die bos. Alles is daar. Ons hoef net klere en kos te vat. Hulle yskas en vrieskas is amazing. Daar is niks so irriterend soos 'n plek wat mens baie voor betaal en die yskas maak nie koud nie. Sal Klippieskraal weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Baie dankie Anneke, bly julle het weer jul kuier geniet.

Klippieskraal
Lynette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Onvergeetlik! Sal weer moet gaan.

Dit is so mooi en baie goed ingerig, ideaal vir 'n groot groep met kinders. Almal kan lekker saam kuier en is ook rolstoelvriendelik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Baie dankie Lynette en familie. Sien uit om julle weer hier by Klippieskraal te ontvang.

Klippieskraal
Jacques G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Regtig 'n bakgat-plek. Rustig in die bos. Diere kom voer en jy hou hulle dop van die kamp af. Hemel op aarde.

Dankie Joy, dit was regtig baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

So bly julle het dit geniet Jacques.

Klippieskraal
Marnus V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V
Saam met vriende

Baie lekker rustige verblyf in die bosveld.

Baie lekker rustige verblyf in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna A

Ideale Bosveld-kuierplek vir groep mense.

Goed toegeruste kombuis en lapa. Swembad 'n goeie lafenis vir hitte, netjiese buite area vir kampvuur. Joy, die gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam, asook Poppie wat help met skottelgoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Dankie Wimpie en Marna. Bly julle het dit geniet. Klippieskraal groete.

Klippieskraal
Petro E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E

Heerlik gekuier! Baie skoon en netjies!

Gaan beslis weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus M
Gesin met klein kinders

Goed vir die siel.

Baie vriendelike eienaar (Ferdie). Diana, het ons vriendelik ontvang en sy het elke oggend kom inloer. Dit is 'n pragtige verblyfplek, met alles wat jy benodig. Kombuis is ten volle toegerus. Netjiese, skoon verblyf met onderdakbraaigeriewe. Al die kamers is perfek toegerus vir 'n kort of lang bly-tydperk. Jy kan letterlik net heeldag daar bly, en bos geluide om jou waardeer, terwyl jy swem, braai en uitrus saam jou gesin of vriende. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L
Gesin met klein kinders

Awesome.

Bell/intercom/camera by the gate because there is no signal and it's a struggle. And give the guest a remote for the weekend for when they want to in and out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W
Saam met vriende

Juweel van 'n plek!

In my lewe was ek nog nie so beïndruk met 'n plek soos die! Ek kon nie wag om vir my gaste die plek te wys nie. Met aankoms was Maki daar om ons met 'n groot glimlag te ontvang. Ons deur die plek laat stap en als uitgewys wat daar is. Ons het niks kortgekom in die kombuis nie. Yskas was 'n treffer! Al ons gaste was baie gelukkig en beïndruk met fasiliteite. Selfoonopvangs is min na geen, maar eienaar kan niks daaraan doen nie. Maak net inbel by hek klein bietjie moeilik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V
Saam met vriende

Lekker plekkie.

Dit is 'n baie lekker plek baie veilig en goed uitgelê. Ons sal definitief weer gaan. Baie netjiese plek met als wat jy benodig en meer. Wel gedaan Ferdie die plek was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanne D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D
Saam met vriende

Luukse bosbederf!

Heerlike, skoon, gemaklike verblyf met 'n gerieflike buitelug kuierarea in die middel van die bos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Fantasties.

Dit was wonderlik. Klippieskraal het al die fasiliteite waaraan jy kan dink en dit is baie mooi en skoon. Ons het dit baie geniet en sal definitief terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nell-marie R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nell-marie R

Puik!

Wonderlike plek om te ontspan en die natuur te geniet. Alles wat mens wil hê is daar! Baie goed toegerus. Fantastiese atmosfeer. Alles is netjies en skoon. Staf vriendelik, behulpsaam en goed opgelei. Beste naweek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele N

Dit is absoluut fantasties gewees. Die rus en vrede wat jy ervaar in die natuurskoon is prysloos.

Akkommodasie is perfek, baie modern met alles wat 'n hotelkamer voorsien. Die kombuis en ontspanningsarea buite is baie groot en mooi, en maak voorsiening vir elke moontlike behoefte om kos voor te berei. Die werkers is baie hulpvaardig, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherril B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherril B
Saam met vriende

Rustig, gemaklik en ongelooflik lekker.

Klippieskraal is seker een van die beste verblyf plekke wat ons al geboek het. Dit is goed geleë en ingerig en baie netjies en modern. Die personeel en Ferdi is baie vriendelik en behulpsaam. Daar is nie goeie sein nie, so selfone en internet het 'n breuk gevat. Dit was heerlik om bietjie weg te kom van al die gejaag. Ferdi, dit was 'n great naweek en ons sal vir seker weer kom - baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier. Sien uit dat julle weer kom kuier.

Klippieskraal
Corlet W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlet W
Saam met vriende

Uitstekende diens en pragtige plek.

Ons was daar vir 'n vrouenaweek. Sal enige tyd weer gaan, meer as waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Wonderlik!

Ons hele familie het oor Kersfees gegaan en dit was wonderlik. Die plek was baie skoon en baie mooi. Die geriewe was fantasties. Ons het dit vreeslik geniet en sal verseker terug wees. Ek sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klippieskraal se terugvoer

Hi Chrisna,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!
Ons sien uit om julle gou weer te verwelkom by Klippieskraal.

Klippieskraal
Maryka L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka L
Saam met vriende

Dit was regtig 'n awesome plek!

Ons was daar vir 'n bachelorette naweek en die plek was perfek. Mooi kamers, lekekr kuierarea en jy kan wild kyk terwyl jy om die kampvuur sit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 200
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R7 200
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Blaauwbank 31, Assenweg, Brits, 0264, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPh6s0eIxIgNhz1pUym7DpAHTwkIHwHsIT6byg6GQjsJCMFGkKV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 18 mense 23 5 1 5 31 Blaauwbank Assen Road 0264 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 13:00 -25.461343310265 27.785407930678