Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet 1
- Selfsorg
- Chalet 2
- Selfsorg
- Chalet 3
- Selfsorg
- Chalet 4
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking. 'n Hoëvryhoogtevoertuig of 4x2 word aanbeveel om die lodge te bereik.
Goedgedraende, goed opgeleide troeteldiere is welkom teen geen bykomende koste nie. Gaste moet seker maak dat hulle nie die wild op die plaas jaag nie. Troeteldiere word nie toegelaat om op die beddens te slaap nie, gaste moet hul eie beddegoed, kos en waterbakke vir hul troeteldiere saambring.
Alle gaste is welkom om van die hooflodge gebruik te maak waar ys en vuurmaakhout vir jou gebruik beskikbaar is.
Elke chalet het 'n bababed vir 1 kind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Klipplaatsdrift Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang