- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Klipplaatsdrift Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klipplaatsdrift Safari Lodge is langs die Vlekpoortrivier, net 32 km vanaf die klein Karoo-dorp, Hofmeyr in die Oos-Kaap geleë. Klipplaatsdrift Safaris streef om die natuur en wild in Suid-Afrika te bewaar.
Verblyf word in 4 chalets wat elk 2 slaapkamers en 1 badkamer het, gebied. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n bababedjie of ekstra matras wat op versoek gereël kan word.
Die hooflodge het 'n ruim oopplan-kombuis wat volledig toegerus is, en 'n eetarea, sitarea en kroeg wat lei na 'n onderdakstoep langs die boma met 'n uitsig oor die Vlekpoortrivier. Die eetarea het sitplek vir 12 gaste en ook 'n ingeboude braai, en die sitarea het 'n smeulstoof wat perfek is vir daardie koue wintermaande. Gaste kan ook by die boma 'n vreugdesvuur geniet terwyl hul onder die sterre braai en 'n wyntjie drink. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Daar is meer as 20 verskillende spesies bokke en die bewarea het diere soos Kaapse buffels, swartwitpense, goue wildebeeste, elande, koperspringbokke, lechwe saam met talle ander spesies en vlaktewild.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Nastasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Klipplaatsdrift Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Gaste dink Klipplaatsdrift Safari Lodge het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Klipplaatsdrift Farm, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang