Kliprand Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kliprand Guesthouse is in die pragtige dorpie van Springbok geleë, wat bekend is as Namakwaland se "Blommestad". Dis die perfekte oorstopplek op die N7-hoofroete tussen Kaapstad en Namibië.

Akkommodasie bestaan uit 8 gerieflike kamers wat elk toegerus is met 'n TV met DStv, lugversorging met 'n verhittingopsie, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.

Daar is 'n lieflike gemeenskaplike leefarea met 'n biblioteek waar al die gaste kan ontspan. Dit het ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe. Kom benut die heerlike swembad en ontspan op die sonstoele op warm somersdae ? braaiboks sal voorsien word. Wat van 'n lekker braai saam met vriende?

Springbok is in die nou vallei tussen die hoë granietkoepels van die Klein Kopperberge geleë (wat plaaslik na verwys word as "Die Klipkoppe"). Dis ook die perfekte oorstopplek wanneer jy die Richtersveld Nasionale Park wil besoek, waar jy vaarte op die Oranjerivier of 4x4-roetes kan geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Troeteldiervriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere Indien Gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Troeteldiervriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart

Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kliprand Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za