+232
Oord in Vrystaat

Klipspruit River Resort and Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Jannie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Oord bestuur baie vriendelik en gasvry. Ons het die naweek baie geniet en lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Awesome plek! Hulle bied fantastiese aktiwiteite vir oud en jonk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2026

Nampo Kamp. Kamp is mooi op die rivier. Maar het paar probleme. 1. Die kraan is so ver weg van die kamp staanplek af dat die tuinslang nie eers kon bykom nie. 2. Daar was nie 'n braaier beskikbaar nie. 3. Die water by die opwasplek is te koud om skottelgoed mee te was. Vet kon nie van die pan af nie. 4. Daar is nie 'n kragprop in die badkamers nie. 5. Daar is nie hakke of bankies of rakke om jou klere of toiletries op neer te sit nie. Alles moet op die vloer lê. Not cool! 6. Die badkamer se vloer is vol riviersand. Geen besem naby of matjies voor die deure nie. 7. Die badkamer by ons was net 1 keer skoon gemaak. 8. Daar is spinnekoppe agter die deure en in die hoeke. Verder is dit 'n mooi en lekker kampplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Amazing, fishing great, sal weer gaan. Baie lekker oord, loved it. Baie vis gevang. Amazing fishing adventure. Kinders wat daar werk was fantastic. Altyd behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Santie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Pragtige plekkie, skeen en netjies. Ons verblyf was baie lekker, net jammer die warm water (gasgeiser) was so bietjie van 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes E
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Lekker rustig met 'n pragtige rivieruitsig. Ons het gegaan saam met 6 tieners. Ons het die rustigheid en die mooi rivieruitsig vreeslik baie geniet. Die huisie was goed ingerig en alles wat 'n mens nodig het, is daar. Hulle het ook solar- en gasgeysers, so ons het nie geweet van beurtkrag nie. Die mense wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam. Die ouens wat visvang het redelik baie vis kon uittrek. Die kiosk het heerlike kos wat baie billik is. Hulle kan dalk net die slides bietjie weer opknap, omdat dit baie grof is en die kinders effe stukkend skaaf. Maar buite dit is dit 'n juweelplekkie om jou siel te laat rus. Ons sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman P
Kort verblyf
3.8
Okt 2024

OK. Got in Friday late, attended a wedding close by on Saturday, came in late, left Sunday. Did not really use the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle F
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mei 2023

Vrouebadkamers se water was koud. Plek is beslis nie vooraf skoongemaak nie. Geen krag tydens loadshedding.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Stephen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Was very nice and comfortable. Nice staff. Clean place. Comfortable. Kids friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstin V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Baie lekker gebly met pragtige staanplekke by rivier. Die oord is goed geleë en goed onderhou. Dis verseker 'n onontdekte juweel. Sal verseker weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R345
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R345
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R345
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 25, Leeudoringstad, 2640, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 172 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae6e7b78eafcfbf82830e62313d36cbba2a98b7e48ac36c2073136d3beb3afd141a49ae57c1527a3d3ceebb6f606095ad50a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R345 per nag (plek vir 4) 36 5 1 4 Portion 25 Leeudoringstad 2640 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.385162376105 26.364290714264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang