Kloofsig 40
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kloofsig 40 bied gemaklike verblyf in die kusdorpie Stilbaai. Dié eenheid is naby die hoofstrand, rivier en winkelsentrum geleë.
Kloofsig 40 het slaapplek vir 6 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed het. In die badkamers is daar baddens of storte.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en ander toebehore. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en lei na 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Klein hondjies sal met vooraf bespreking toegelaat word indien hulle ten volle 'house trained' is.
Gaste kan gaan swem, branderplankry, hengel, seilplankry, seil, voetslaan en visvang in omgewing.
Slaapplek
’n Bespreking by Kloofsig 40 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 6
Ligging
- Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Kloofsig 40 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 40, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom