LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kloofsig505 | LekkeSlaap
+20

Kloofsig505

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 71, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kloofsig505 is in Danabaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand en verskeie winkels, dienste en restaurante.

Die boonste woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV met DStv, Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kloofsig505 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kloofsig505
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Malvaweg 71, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloofsig505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 71, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC0XZTpSLoWfTpNHRKZdHc3G6H1Xpil3i6k0rke3SwI6mYEpmvw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 71 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.200024716384 22.05245770006
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!