Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kykie View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kykie View bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 gaste in Reebok met 'n uitsig op die Outeniekwaberge.

Die woonstel is bo die hoofhuis en het 2 slaapkamers met plafonwaaiers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met bad en 'n stort Linne en haardroër word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring of daar kan gereël word dat die instansie badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n snappy chef plaat, konveksie-oondjie, toebroodjierooster, mikrogolfoond, yskas, ketel, rooster, braaipan, eet en kookgerei toegerus.

Die ruim leefarea met 'n TV, vol DSTV en bied toegang tot 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die area en op die berge.

Weber-braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien.

Die eienaar woon op die perseel en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Daar is sonkrag en WiFi.

Kykie View is 1,5 km vanaf Reebokstrand wat ideaal is vir gaste wat wil swem of op die strand wandel. Klein Brak se strand en strandmeer is net 4 km ver, Mosselbaai is 18 km ver en George is 30 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Kykie View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kykie View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Ligging

  • Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kykie View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wag 'n Bietjie-singel 22, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa969a12554ae5029500aabac3547be8fdf33280f38348cc62bb2024937d1a91105e4204c205cf97b7fb49041013cfc22963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 Wag 'n Bietjie Crescent Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.069902144836 22.174709585749
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem