LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knight's House | LekkeSlaap
+19

Knight's House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Knight's House is ’n selfsorghuis in Voëlklip, slegs 120 km vanaf Kaapstad en ’n kort rit van Hermanus af. Dit is ’n selfsorghuis wat ontwerp is met gemak, uitsigte en ’n rustige vakansie-leefstyl in gedagte. Knight's House is slegs ’n kort entjie se stap vanaf die Blouvlagstrand, Grotto Beach, en is ook naby verskeie restaurante. Dié huis het alles wat jy nodig het vir ’n ontspanne vakansie by die see.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en het 6 slaapkamers, ’n kombuis, 3 eetareas en en 'n sitarea met 'n TV. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen ’n koninggrootte-bed en die ander 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar si 5 badkamers, en daarvan is en suite en daar is 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus met ’n SMEG-oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, Whirlpool-koffiemasjien, skottelgoedwasser, yskas en basiese skoonmaakmiddels. Die 2 sitareas het elk ’n TV met DStv-Premium. Daar is ’n binnebraai en ook ’n aparte speletjieskamer met ’n tafeltennistafel en tafelsokkertafel.

Daar is ’n eet- en sitarea buite asook ’n swembad met ’n ruim dek. ’n Klimraam vir kinders is beskikbaar en parkeerplek word voorsien vir 4 voertuie.

Dié huis het sonnige dekke en balkonne met uitsigte oor die see en berge. Daar is oorgenoeg ruimte vir ontspanning waar jy goeie geselskap kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Knight's House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 10de Straat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 214, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZWZlNTVkLTQ5OGItNDA3ZS1hNzc2LTg0NzIyNzdmMTYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 500  per nag (plek vir 12) 214 10th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411764714983 19.28913295269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!