LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Knightsbridge 407 | LekkeSlaap
+20

Knightsbridge 407

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 28 Okt 2020 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanadeweg 206, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 568 R1 333 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Knightsbridge-woonstelle is gerieflik na aan die MyCiTi-busroete wat maklike en vinnige toegang tot Century City bied. Die roete sal jou verder neem na Bloubergstrand, die Kaapse middestad en die lughawe. Dis ook net 'n paar minute se stap van die tweede grootste winkelsentrum in Suidelike Afrika af, Canal Walk.

Die woonstel is ruim met 3 slaapkamers, almal met ingeboude kaste en dubbelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy vir 'n gemaklike, rustige vakansie nodig het. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en die hoofbadkamer is 'n volle gesinsbadkamer. Die sitkamer het ’n TV en gaste het toegang tot 'n groot balkon met ongelooflike uitsigte van Century City.

Die Knightsbridge-kompleks bied gemeenskaplike geriewe met 'n gimnasium, 'n 20 m lange binnenshuise swembad, 'n sauna, 'n stoomkamer en 'n Jacuzzi. Verder is daar ook 'n uiters moderne gesondheidsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Knightsbridge 407 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Knightsbridge 407
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Esplanadeweg 206, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knightsbridge 407 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 568
Vanaf R1 333
per nag (plek vir 6)
was R1 568
Vanaf R1 333
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanadeweg 206, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZmMwMWUxLTQxZWMtNGFmYS1hOGNiLTgwNGU2ZjVkMDdmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 568, nou Vanaf R1 333  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 206 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.889864289602 18.511965572834
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!