Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KnightsBridge 407

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 639

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir KnightsBridge 407
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan B
Saam met vriende

'n Wegbreek gewaarborg.

Ons het baie lekker by Knightbridge 407 gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Al wat bietjie teleurstellend was, was dat die DStv nie gewerk het nie, maar Andrew wat ons concierge was, het regtig uit sy pad gegaan om sy bes te doen om dit vir ons te herstel, so al kon hy dit nie herstel nie, het ons werklik puik diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KnightsBridge 407 se terugvoer

Dear Susan,

Thank you for taking the time to leave us a review, we truly appreciate your feedback.
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us

We are deeply sorry that we were not able to fix the DStv during your stay, Andrew did indeed do his best.
We have since then fixed this issue so that future guests will not have to face this issue

We look forward to welcoming you back in the future

Kind Regards,
Knightsbridge 407

KnightsBridge 407
Hermina W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermina W
Saam met vriende

Luuksheid en gemak!

Knightsbridge 407 het ons verwagtinge oorskry! Ruim, luuks, en beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KnightsBridge 407 se terugvoer

Dear Hermina, thank you for taking the time to leave such us a lovely review, we truly appreciate it.
We are so glad that we could exceed your expectations and we look forward to welcoming you back in the future.
Kindest Regards, Knightsbridge 407.

KnightsBridge 407
Rozenda V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozenda V
Gesin met klein kinders

Dit was baie praktiese verblyf.

Ons het bitter lekker gebly. Ons het net 2 klagtes: die banke in sitkamer was baie vuil en die stort se deur in die hoofslaapkamer het nie ordentlik toegemaak nie. Verder was dit baie skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

KnightsBridge 407 se terugvoer

Thank you for sharing your experience with us.
It was wonderful hosting you.

KnightsBridge 407
Nishalen P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nishalen P
Gesin met klein kinders

Fantastic place to stay, will go back.

Keep up the excellent standard. Will definitely recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John B

Die ligging was goed en dit was stil en rustig, maar verblyf verwaarloos.

Ons was ietwat verbaas dat daar in die toilet (soos jy inkom by die deur) 'n emmer en mop (albei was al goed gebruik/vuil) was. Toe ons die toilet gebruik het ons agtergekom waarom dit daar was. Die uitspoelpyp aan die toilet het kwaai gelek. So elke keer na die toilet se gebruik moes ons die "vuilwater" opmop! Dit was duidelik 'n ou probleem wat nie reggestel was nie. Die Gordyne in die en suite het 'n hele paar hakkies en skakels tekort (weg) gehad en het los/oop/af gehang. Gelukkig het ons wasgoed pennetjies gehad om dit vas aanmekaar te steek. Alhoewel daar waspoeier vir die wasmasjien was (wat ons nie gebruik het nie) was daar geen poeier vir die skottelgoedmasjien nie, was ons elke dag gebruik het (ons het ons eie gekoopte poeier gebruik). Die ouer paar wat in die en suite geslaap het was in die nag deur "iets" gebyt. Die hangkaste in die en-suite word ook as 'n pakstoor vir ou ou goed gebruik. Afgesien van die bogenoemde was die verblyf heel aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwyneth T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth T
Gesin met tieners

Awesome place to stay incredibly spacious.

There needs to be some attention paid to the kitchen cooking equipment in terms of pots and microwave dishes. One tea towel for a week is not sufficient nor is the tiny bottle of dishwashing liquid. Please view this as constructive criticism as we really enjoyed the apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Besigheidsreis

Ruim. Nie in mekaar se pad nie. Loopafstand van Century Konferensie fasiliteite en Canal Walk Sentrum.

Alhoewel net die hoofslaapkamer 'n lessenaar gehad het, was die eetkamertafel voldoende waar ons kon sit en werk in die middae na die konferensie. Die ligging is ideaal as 'n mens iets in Century City moet bywoon. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 925
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 925
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 925
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanadeweg 206, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA786ba8f2948025f024d6d34ca4fe4d1245c4cc3551d80fd9c2c6d05180b0fbe866c9a80e13884803fc41bcba01ac4fc9dfd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 206 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.889864289602 18.511965572834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem