Knightsbridge 702W
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R560.00 per bespreking
- Diensfooi van R560.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Stilteure: 20:00 – 08:00. Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie, insluitend vrygeselpartytjies, hennepartytjies of soortgelyke geleenthede. Harde geraas, geskreeu of enige steurnis vir ander inwoners sal nie geduld word nie. Indien 'n geldige rede vir 'n geraasklag nie verskaf kan word nie, kan gaste gevra word om die eiendom onmiddellik te verlaat. Alle besoekers moet die woonstel teen 22:00 verlaat. Rook is nie toegelaat nie. 'n Standaard elektrisiteitstoelaag word voorsien. Gebruik asseblief krag verantwoordelik; enige oormatige gebruik sal aan die gas gehef word. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die maksimum aantal gaste mag nie die bevestigde bespreking oorskry nie, tensy dit vooraf goedgekeur is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 30 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 7 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 7 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang